+63
Selfsorg in Bethal

Moments Away Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Glen F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Brilliant. So warming the potbrood was my highlight in my room with lots to snack on. We will see you again for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag
5.0
Mrt 2026

Great stay on the farm! Friendly staff, great stay with everything I needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casey P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Awesome. Excellent, clean, safe and comfortable. Definitely recommend staying here when in the area. Also received some homemade bread; it was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulrich V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Sal aanbeveel aan ander. Ja, ons het. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Skoon en netjiese blyplek. Eienaars is besonders vriendelik en hulpvaardig. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Relaxing and great view of animals. Great stay and so amazing with animals around. The host is really friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

'n Heerlike kuier! Ons het verlede week by Moments Away Guesthouse bespreek omdat ons blyplek naby Secunda gesoek het terwyl ons seun daar rugby gespeel het. Van die heel eerste kontak af was die diens uitstaande. Annetjie het ’n baie vriendelike en verwelkomende WhatsApp gestuur wat ons sommer dadelik tuis laat voel het en dit was duidelik met wie ons kan kommunikeer indien ons iets nodig het. Met ons aankoms is ons bederf met ’n heerlike varsgebakte brood saam met kaas en konfyt, ons het haar vriendelike gasvryheid geniet. Met ons vertrek het ons selfs smullekker muffins gekry – so ’n mooi gebaar! Die eenheid waar ons gebly het, was ongelooflik netjies, goed toegerus en baie gemaklik. Daar het regtig niks gekort nie. Annetjie se gasvryheid en aandag aan detail het gemaak dat ons verblyf besonders aangenaam was. Ons sal Moments Away Guesthouse beslis aanbeveel vir enigiemand wat ’n netjiese, gemaklike en vriendelike plek soek om in Bethal oor te bly. Baie dankie vir die wonderlike gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Excellent stay! Very warm welcome by our host, supplied us with fresh homemade bread and spoilt us with some other extras. Room was the best I have experienced in a long time. On farewell, she surprised us with homemade muffins.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Quiet and hospitable. Very peaceful and such a welcoming host. Room was comfortable and well equipped. Ideal if you prefer to be slightly out of town, although still convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Beslis die moeite werd om weer by Moments Away oor te slaap. Mees vriendelikste gasvrou ontvang jou met 'n heerlike tuisgebakte brood, botter, konfyt en kaas. Heerlike verrassing gewees. Kamer lieflik, ruim, baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig het in die kombuis. Klein ekstras soos die muffins met vertrek wat die verblyf spesiaal maak. Die atmosfeer is rustig en jy voel sommer veilig daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Davel Road, Vereenig Farm, Bethal, 2310, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkMjdhODVhLTBkNDUtNDRiZi04MjYxLTBjZmIzZjJlNDQzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 Davel Road, Vereenig Farm Bethal 2310 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.443216012516 29.506343135479
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang