LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Moments Away Guesthouse | LekkeSlaap
+51

Moments Away Guesthouse

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 44 resensies vir Moments Away Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Stephan T - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan T
Enkelreisiger

Die gas is die belangrikste!

Hierdie is 'n baie spesiale plek, waar die gasvrou en -heer werklik uit hulle pad gaan om die gas belangrik en welkom te laat voel. Daar is talle klein stukkies detail wat hiervan getuig, en niks duideliker as die bonus brood met botter, konfyt en kaas nie, asook al die ekstras in die yskas. Die eienaar/bestuurder bly op die perseel, en veiligheid is eersteklas. Sal dit baie sterk aanbeveel!

Corne B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut die moeite werd.

Moments Away Guesthouse is n groot aanbeveling. Die eienaar het regtig uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Sy het letterlik die ekstra myl gery, ons het na die verkeerde adres gery, en sy het ons kom haal waar ons was. Geen moeite nie. Sal verseker weer daar gaan oornag en mense aanbeveel dat hulle die gastehuis ondersteun.

Tobias C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobias C
Besigheidsreis

Wonderlike verblyf, privaat, skoon, netjies, stil

Het heerlik gebly, is baie vriendelik ontvang en die plek is baie stylvol. Die hoogtepunt was die feit dat daar 'n koffiemasjien was en ek praat nie eers van die varsgebak nie!

Nicholas G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas G
Enkelreisiger

Very pleasant quiet and clean.

Friendly greeting upon arrival and farm animals that can keep you entertained while enjoying a little bit of the farm life. It extremely clean and quiet setting.

Annamarie N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir liggaam en siel.

Van die varsgebakte broodjie met aankoms tot die pakkie met muffins by vertrek was fantasties. Annetjie, baie dankie vir jul gasvryheid, asook Emelina wat ons met 'n drukkie gegroet het. Ons beveel jul gasteplaas aan. Uiters netjies en jul doen meer as wat verwag word.

Suzette E - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette E

Moments Away felt like home away from home.

The rooms were spacious, comfortable and stocked with everything you needed. The host was friendly and did everything in her power to make the stay memorable. The farm set-up is so tranquil and beautiful as well. Highly recommended and the best guest house stay we experienced in years.

Chris M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M
Enkelreisiger

Baie aangename ervaring met vriendelike ontvangs.

Dit het gereën met aankoms en ek is vriendelik ontvang deur Annetjie - met 'n ekstra sambreel vir my. Lekker varsgebakte broodjie in die kamer - heerlik. Netjiese kamer met 'n huislike atmosfeer.

Hennie D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid ongelooflik. Het baie welkom en tuis gevoel.

Die gasvryheid was ongelooflik. Ons het baie welkom en tuis gevoel. Die plek was skoon en baie goed gemeubeleer. Stilte was asemrowend en ons het heerlik ontspan en na die plaas geluide geluister. Hierdie is 'n plek om aan te beveel wanneer mense wil rus en ontspan na 'n gejaagde lewe.

Marlett B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlett B
Enkelreisiger

Kliëntediens uit die boonste rakke.

Eienaars doen baie moeite om jou tuis te laat voel. Baie skoon en netjies, sal enige tyd weer hulle besoek.

Noelene J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties in elke opsig!

Moments Away is 'n absolute juweel! Annetjie is 'n skitterende, vriendelike gasvrou wat bederf met, onder andere, 'n smullekker varsgebakte broodjie op aankoms. Die stilte en rustigheid is iets om te beleef. Die eenhede is baie gerieflik toegerus met als wat 'n gas kan benodig, die dekor is stylvol en besonders mooi. Annetjie sal ons beslis weer sien, tien uit tien vir Moments Away!

Erica O - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica O
Saam met vriende

Die perfekte plekkie vir 'n spesiale oornagwegbreek.

Baie dankie, Annetjie, vir jou ongelooflike gasvryheid, bederfies en pragtige plekkie! Hierdie is vir seker een van die beste gastehuise waar ons nog ooit oornag gebly het. Skoon en netjies. 'n "Gem" soos hulle sê!

Jesaja S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jesaja S
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Baie gerieflik, mooi en netjies. Ons was verras met al die lekker ekstras waarmee ons bederf was. Lekker oop spasie buite vir kinders om te speel. Sal beslis dit aanbeveel, absoluut waarde vir jou geld. Baie dankie.

Charntel W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charntel W
Saam met vriende

Perfect in every way.

Neat, clean and so friendly.

Hf W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hf W
Besigheidsreis

Uitstekend.

Ek kan met graagte bevestig dat al die kommentaar oor Moments Away waar is.

Charl F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl F
Besigheidsreis

Ander kan by Moments Away gaan leer!

Na 30 jaar in die toerismebedryf vind ek dat hierdie een van die beste waarde vir geld is wat jy sal kry.

Andre W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Baie vriendelike ontvangs, baie netjiese eenheid, baie still en rustig, pragtige natuurskoon!

Heyns V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heyns V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies en rustig.

Heerlike stil landelike atmosfeer met goeie geriewe en flik diens.

Lynette V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike, plattelandse gasvryheid.

Ons het baie lekker gebly, plek is baie mooi en netjies, alles wat mens nodig het met die rustigheid van die plaas minute van die dorp af.

Ryno V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf by Moments Away was 'n wonderlike ervaring!

Alles is baie skoon en baie netjies. Die fasiliteite is baie luuks en funksioneer sonder enige probleme. Die eienaar doen soveel ekstra moeite wat mens nie verwag nie. Voorwaar 'n heerlike ervaring en ons kan Moments Away ten volle aanbeveel!

Petronel V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronel V
Gesin met tieners

Pragtig skoon en netjies, met fantastiese gasvryheid.

Die selfsorg-eenheid is pragtig skoon en nuut, asook goed toegerus. Die diens was voortreflik, ons is baie vriendelik ontvang deur Annetjie. Die ligging is baie goed, net buite die dorp en weg van die besige paaie. Ons sal verseker weer by Moments Away oornag.

George V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George V
Besigheidsreis

Wow! Fantastiese plek en diens en 'n varsgebakte brood!

Dit voel onwerklik dat sulke plekke nog bestaan. Uitstekend ingerig, pragtig en sulke goeie diens. Baie bekostigbaar en jy kry baie meer as waarvoor jy betaal. Mooi dekor, netjies en bederfies. Goed onthaal en goeie kommunikasie. Baie dankie! Die keer was vir werk, maar hier kan ek my vrou ook bederf.

Christopher B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher B
Enkelreisiger

Great stay at Moments Away Guesthouse.

I arrived on my bicycle and was immediately made to feel at home. I really enjoyed the all the little extras. The food was good and the shower magnificent. Overall experience was great.

Piet D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet D
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Die verblyf het alle verwagtinge oortref. Ons is gasvry ontvang en het selfs tuisgebaktebrood ontvang met ons aankoms! Die verblyf is uiters luuks en netjies en is uitstaande waarde vir geld. Ons sal definitief Moments Away Guesthouse aanbeveel en weer van gebruik maak.

Neasa A - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neasa A
Enkelreisiger

Excellent.

Thank you very much for the awesome stay.

Johan &; Bets B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan &; Bets B
Saam met vriende

DIt het alle verwagtinge oortref en die gehalte van verblyf en gasvryheid is onverbeterlik.

Van die oomblik wat ons ingestap het totdat ons gegroet het, het die verrassings nooit opgehou nie. Die keurigheid van dekor en meubliment asook die pragtige braai-area wat tot ons beskikking gestel was, is eenvoudig onverbeterlik. Die enigste negatiewe punt is iets waaraan die gasheer en -vrou weinig kan doen. Die paaie rondom Bethal is in 'n swakker toestand as wat ek al ooit in my lewe gesien en ervaar het.

Eddie V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid en vriendelikheid uit die boonste rakke.

Die bestuur van Moments Away het mens uiters welkom laat voel en onverwags bederf.

Anne-mart K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-mart K

Hier sal ek met graagte weer oorbly.

Annetjie se hartlike ontvangs laat mens dadelik welkom voel. Netjiese en keurige gemeubileerde eenhede spreek van styl en kwaliteit. Fyn detail was baie opvallend.

Janis M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning venue with beautiful decor and excellent hospitality. Freshly baked bread in your room and warm and kind hosts.

On arrival you are warmly greeted by Annetjie and shown to your room, where you will find homemade bread and jams waiting for you to enjoy. The decor is very tastefully done and the attention to detail is visible from the moment you enter the guesthouse. Sitting outside and enjoying your tea whilst the wild rabbits hop around and Guinea Fowl put on a beautiful show, just made my day. Will definitely be going back when we are next in Bethal.

William G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceeded our expectations.

Lovely host - went the extra mile!

Peter R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter R
Besigheidsreis

Safe, clean and extremely neat and tidy.

Annetjie, thank you very much. Fresh and hot home baked bread, cheese and jam were lovely surprises.Will definitely be back. Thank you very much.

Niel T - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel T
Saam met vriende

Uitstekend.

Baie goed verwelkom deur Annetjie, sommer met 'n warm gebakte pot brood met alles wat daar mee saamgaan en 'n paar vars gebakte pannekoeke het goed gepas met die reën weer met my aankoms. Baie netjiese en groot eenheid en ook baie privaat. Annetjie het regtig die ekstra myl geloop om ons verblyf so aangenaam as moontlik gemaak. Die pad na die gastehuis was net as gevolg van die baie reën nie te goed nie. Ek sal enige tyd as ek weer in Bethal of omgewing is daar oorbly.

Christo H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo H
Gesin met tieners

Goeie fasiliteite en gasvryheid.

5 Ster akkommodasie teen baie billike tariewe. Die ontvangs, met heerlike brood, was uit die boonste rakke. Ons kan Moments Away Guesthouse ten sterkste aanbeveel.

Coligny B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coligny B
Besigheidsreis

Alles en meer!

Soos al die resensies gesê het, het dinge gebeur en meer! Dit is soos 'n hotel, met persoonlike behandeling!

Thalita D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thalita D
Besigheidsreis

Een van die beste huise wat ek al besoek het!

Was deur vriendelike, hartsmense onthaal wat die ekstra myl gaan! Baie lekker blyplek gehad en die vars, tuisgebakte broodjie wat mens ontvang was, heerlik!

Sorika R - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sorika R
Besigheidsreis

Fantasties.

Ek wil eintlik 'n opstel en nie 'n resensie skryf nie. Daar is soveel wonderlike goed om oor Moments Away Guesthouse te sê. Kort opgesom: rustige, netjiese plaaswerf buite en binne; nie eers die mees kritiese gas sal kan fout vind nie! Die kliëntediens en verassings en waar jy kyk was die kersie op die koek!

Ettiene K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettiene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Ons het al voorheen hier oornag en elke keer was baie lekker. Annetjie het ons baie welkom en tuis laat voel, dit is rustig en stil, mens kan ontspan en gesels, dit is ook nie ver van winkels af nie so as jy iets vergeet kan jy gou ry en gaan koop. Die plekkies is baie skoon en netjies.

Marius S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Besigheidsreis

Stil, vreedsame en rustige plek om te ontspan.

Ek het lanklaas so 'n ondervinding gehad. Die gasvrou kyk mooi na jou en gee aandag aan die fynste detail. Die kamer waar ek gebly het was skoon, netjies, toegerus en privaat. Die broodjie was natuurlik uit die boonste rakke en al die ander bederf was onverwags maar lekker. Ek wil vir seker weer terugkeer, maar dié keer vir 'n ontspanningsgeleentheid en nie werk nie sodat ek die gastehuis en omgewing meer kan waardeer en die heerlike stil plaas atmosfeer!

Vera W - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera W
Saam met vriende

Pragtige plek om by oor te slaap.

Dankie aan Annatjie en al die moeite wat sy gedoen het. Die braai-area is wonderlik. Dankie vir die gebakte brood, konfyte en kaas. Die kamers is pragtig en het genoeg spasie om rond te beweeg. Dankie vir die goedjies in die yskas en die muffin op die dag wat ons vertrek het. Sal definitief vir ander aanbeveel.

Theo K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo K
Enkelreisiger

Wat 'n wonderlike gastehuis, persoonlike aandag van die eienaar, hulle gaan uit hul pad om die verblyf so lekker as moontlik te maak.

Ek was aangenaam verras vanaf die oomblik dat ek die bespreking gemaak het. Ek het 'n persoonlike verwelkoming ontvang via WhatsApp, nie rekenaargegenereer nie. Toe ek by die gastehuis aankom, het ek 'n warm verwelkoming ontvang, die kamer gewys, dit is eintlik 'n klein woonstel. Wat my die meeste beïndruk het, was die vlak van kliëntediens, die klein dinge soos die varsgebakte brood, botter, kaas, seleksie konfyt in die kombuis. Ek het niks hiervan verwag nie, 'n sjokolade in die slaapkamer gevind, toe ek vertrek het, kry ek 'n warm drankie en 'n muffin vir die pad, in persoonlike verpakking, weereens die detail. Ek reis baie en bly by verskeie hotelle en gastehuise. Dit was die eerste keer dat ek hierdie werklike merkwaardige gasvryheid ervaar het.

Elmarie K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K
Saam met vriende

'n Pragtige gasvrye gastehuis.

Die tuisgebakte plaasbrood op aankoms en ons koffie en muffins die oggend wat ons ry was so onverwags. Dit was so lekker. Die eenhede is mooi groot en netjies. Die kombuis het alles wat jy nodig het en nog meer. Een van die beste plekke waar ons nog gebly het. Baie dankie Annetjie.

Chanelle C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste verblyf nog ooit!

Pragtige, gemaklike en netjiese selfsorgeenhede. Definitief die beste wat ons nog ooit by oornag het. Om te begin, Annatjie is 'n fantastiese gasvrou! Baie behulpsaam en baie vriendelik. Sy het ons 'n volledige toer van ons eenheid gegee met aankoms. Die eenhede is prentjiemooi, als op sy plek en skoon. Ons was omtrent bederf met ons verblyf. Het op ons kombuis se tafel 'n smullekker vars gebakte brood gehad met botter en konfyt, lekker cappuccino en sjokolades op ons bed saam met ons handdoeke, die gebruik van hulle pragtige binne-braai area, 'n wegneem koffie vir die volgende oggend, en geen problem met vroeë oggend uitklok nie. Vir ons as 'n verloofde paartjie was dit baie spesiaal en ons was kompleet bederf asof ons op 'n wittebrood was. (En ons was eintlik net vir besigheid in Bethal). Ek wil net 'n groot dankie gee aan Annatjie en haar man vir hulle wonderlike diens, gasvryheid en vriendelikheid. Ons het dit ten volle geniet en ek sal julle plekkie vir almal aanbeveel! Ons sal julle definitief weer sien!

Werner K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner K
Gesin met klein kinders

Baie lekker en gemaklik gebly.

Ons as gesin het baie lekker gebly. Die vars gebakte brood en koffie was 'n wenner. Dit het gevoel asof ons by familie kuier en ons is warm en vriendelik verwelkom.

Coenie L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie L
Gesin met klein kinders

Absoluut ongelooflik. Vriendelike atmosfeer in 'n rustige omgewing!

Baie dankie. Die warm plaasgebakte brood met botter, kaas en konfyt en die wegneemkoffie en varsgebakte muffins was 'n verrassing. As jy jouself wil bederf, gaan na Moments Away Guesthouse.

Henriette B - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette B
Gesin met tieners

A warm breakaway from the city rush.

A wonderful experience from the moment we met the friendly hostess. With our first step into our unit, the smell of freshly baked bread awaited us. The unit is beautiful, comfortable and, seeing that we went on a very cold weekend, nice and warm. We didn't even need an extra blanket for the cold weather! About 2 km out of Bethal, it was very quiet and peaceful but there was not a moment that we felt unsafe. Thank you Annetjie for your hospitality and even the takeaway package when we left on Sunday.

Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Davelweg, Vereenig Plaas, Bethal, 2310, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkMjdhODVhLTBkNDUtNDRiZi04MjYxLTBjZmIzZjJlNDQzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 44 5 1 5 Davel Road, Vereenig Farm Bethal 2310 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.443216012516 29.506343135479
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!