LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+29
B&B in Wilkoppies

Moments Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Elaine S
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Sep 2026

Thank you for a lovely stay. Everything was beautifully laid out. Breakfast was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Rustig, gerieflik en netjies. Ons het heerlik gebly. Dit is so rustig en die kamer pragtig en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mishka B
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Uitstekend en waarde vir geld! Hierdie is die lekkerste plek ooit. Skoon en netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Klein juweel met baie goeie gasvrou. Klein juweel! Wonderlike gasvrou - met "attention to detail". Klein ekstras in ons baie groot kamer wat die verskil maak. Ons sal weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nanette R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Lekker rustige, bekostigbare oornag plek. Ongelooflike lekker bekostigbare verblyf, vriendelike gasvrou en lekker ontbyt die volgende oggend. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernhard E
1 nag
5.0
Mei 2026

Dit was gemaklik, die diens was baie goed gewees en behulpsaam. Ek het baie lekker gebly, die kamer was baie gemaklik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda F
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Beslis die moeite werd! Het vreeslik baie lekker gebly. Dit is veilig, skoon en netjies. Ons is vriendelik ontvang. Alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lida-mari H
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Lekker. Baie lekker gebly. Skoon, netjies en alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Tuin, parkering en kamers super netjies. Gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Tuin, parkering en kamers is bitter netjies en alles wat jou hart begeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brümilda B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Kosbaar lekker. Dit was heerlik. Ek het al voorheen daar gebly en dis elke keer die moeite werd. Diens is vriendelik, ontbyt was smaaklik en ons het heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Bespreek

13 Herzenberg Street, Klerksdorp, 2571, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c0c1dbcab852b7ddf75ce83c3f12c30c4cceeabce13a1c94422446ed456a0c0748c489ad15dc00069a04865c901dcb6087b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 114 5 1 5 13 Herzenberg Street Klerksdorp 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.83641 26.6728099
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang