LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Moments Guest House | LekkeSlaap
+25

Moments Guest House

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Moments Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Peter T - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter T
Besigheidsreis

Baie mooi en skoon plek. Ek was baie beïndruk met die plek. Plek is baie goed geleë met alle winkels en kosplekke in loopafstand.

Baie vriendelik ontvang. Sal plek enige tyd aanbeveel vir 'n vinnige oorslaap.

Goddy S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Goddy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is hartlik en baie vriendelik ontvang.

Vriendelik, baie netjies.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hertzenbergstraat 13, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bf8be72e618e3e657ac0774f28e2e864aea7bc67aba9a430e54df35097930dabfbee34c42cc7732e9cd180beccaf1a939c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag(plek vir 2) 2 5 1 5 13 Hertzenberg Street Klerksdorp 2571 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.83641 26.6728099
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!