Selfsorg in Montagu

Montagu Ronda-View

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Eddie R
1 nag
5.0
Des 2025

Peaceful, reset, nature. We had a lovely stay. It was a short getaway before the festive season officially starts, but it was very peaceful and we enjoyed our time at Mondagu Ronda-View.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uitstekende verblyf. Die akkommodasie is eersteklas. Dit is een van die beste plekke waar ons al gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berta V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Dit was baie lekker. Die verblyf was netjies en reëlings het glad verloop. Die uitsig was pragtig en ons het die voëllewe geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit V
1 nag Saam met vriende
4.0
Jan 2026

Lovely cottage with splash pool. Lovely cottage. Highlight was the splash pool!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Comfortable, clean, peaceful surroundings, good service. This is a true gem. We really enjoyed staying at Ronda-View. Well equipped, clean and well looked after premises. A very memorable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mags M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Delightful garden, exquisite pool, comfortable beds. We absolutely loved Ronda-View. The plunge pool is exquisite and the beds are so comfortable. Amazing shower! And a garden that is beyond beautiful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ronda View in 'n pragtige en rustige dorp. Ronda View is 'n netjiese selfsorg eenheid met 'n pragtige tuin. Die beddens is baie gemaklik. Daar is altyd warm water. Die eenheid het alles wat 'n mens nodig het. Die kaggel in die eenheid is ook 'n bonus vir 'n koue aand met komplimentêre Montagu Muskadel. Die ontvangs was ook baie goed en vriendelik. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Sal vir seker weer by Ronda-View gaan rus. Ongelooflik lekker. Vir natuurliefhebbers 'n moet, vat jou verkyker saam vir die natuur en voëls. Oulike skilpaaie ook. Hier kan 'n mens rus en ontspan! Baie gasvry. Alles skoon en netjies. Alles wat jy nodig het. Rolstoel- en troeteldier-vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rex Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek

2 Piet se Pad, Montagu, 6720, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe10144318216b2e5ae1be13f8d30e7e98933cb70769e12eb60d1bb3f842ea1c2493d92f17ded8d2ce5d4087f2f78b4bd508c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 108 5 1 5 2 Piet se Pad Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.789053333413 20.106476654106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang