Monte Carlo Self-Catering
6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 80 Lang Street, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Monte Carlo Self-Catering is in Mosselbaai en bied 'n pragtige 180°-uitsig oor die see. Dit is stapafstand vanaf 2 strande, naamlik Santos- en De Bakke-strand, en net 'n kort entjie se stap van die dorp af.
Die woonstel is op die boonste verdieping en het 'n privaat ingang. Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas en wasmasjien toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke voor 'n TV met Netflix.
Die leefarea lei na 'n groot dek. Gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ligging
- 80 Lang Street, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
80 Lang Street, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang