Monti-Bello Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Annelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Elmarie P - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtig, skoon en bekostigbaar.
Johan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het die verblyf geniet.
Monti-Bello Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Johan! Ons sien uit om jou weer te ontvang.
Nico V - Feb 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Monti-Bello Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle goeie terugvoering. Ons waardeer dit opreg.
Beste wense vir julle.
Annelize
Marie Burger B - Okt 2023
Algehele gradering
Behalwe vir die TV wat ek nie gehad het nie, het ek lekker gebly.
Monti-Bello Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Willie, en ook vir jou ondersteuning. Ek is jammer oor die misverstand met die bespreking, maar wees verseker dat ek aandag gee aan die probleem.
beste wense
Adam S - Apr 2023
Algehele gradering
Absoluut waarde vir jou geld.
Monti-Bello Guest House se terugvoer
Goeiedag Adam
Baie dankie vir die goeie verwysing, asook julle ondersteuning. Ek waardeer dit baie, en ek vertrou dat ek julle weer sal sien.
Beste wense
Alishia P - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker.
Monti-Bello Guest House se terugvoer
Goeiedag Alishia
Baie dankie vir jou goeie terugvoering. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste tevrede is en lekker tuis gegaan het by Monti Bello gastehuis.
Ons vertrou dat ons jou weer sal sien.
Jaco B - Okt 2022
Algehele gradering
Verblyf was baie skoon en netjies en eienaar was baie gasvry.
Monti-Bello Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Jaco. Dit was vir ons baie lekker om julle te ontmoet en ons is bly dat julle tevrede was met ons akkomodasie.
Beste wense.
Annelize
Joslynn F - Okt 2022
Algehele gradering
Friendly host and pleasant stay, thank you!
Monti-Bello Guest House se terugvoer
Hi Joslynn
Thank you so much for your review. We appreciate it.
Best regards.
Annelize
George B - Aug 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld, baie netjies en sal beslis aanbeveel!
Monti-Bello Guest House se terugvoer
Goeiedag George
Baie dankie vir jou goeie terugvoering, ons waardeer dit baie. Dit was vir ons lekker om julle te kon ontvang en hoop dat ons julle gou weer sien.
Harry B - Aug 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam.
Dalene S - Feb 2022
Algehele gradering
Pleasant stay.
Bonita W - Feb 2022
Algehele gradering
Netjies, lekker, gemaklik, vriendelik.
Riana D - Feb 2022
Algehele gradering
Good.
Hein D - Okt 2021
Algehele gradering
All good.
Monti-Bello Guest House se terugvoer
Thank you so much for the good review Hein. I appreciate it.
Pieter C - Sep 2021
Algehele gradering
Netjiese oornagakkommodasie, goeie diens en gasvry.
Monti-Bello Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Dit is altyd lekker om te hoor ons gaste was tevrede.
Linda V - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelik en baie bedagsaam.
Christa V - Feb 2021
Algehele gradering
Monti-Bello is ‘n klein paradys.
Monti-Bello Guest House se terugvoer
Christa, baie dankie vir julle ondersteuning. Dit was lekker om julle te ontmoet. Dankie ook vir jou terugvoering. Dit word opreg waardeer.
Amanda F - Des 2019
Algehele gradering
Skoon, rustige atmosfeer.
Monti-Bello Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Dit was 'n voorreg om julle by ons te ontvang. Ons wens vir julle 'n baie Geseënde Feestyd toe.
Beste wense
Wiam & Annelize
Handre L - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon en rustige verblyf.
Monti-Bello Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Dit was vir ons baie lekker om julle te ontmoet. Hoop ons sien weer.
Andrew B - Nov 2018
Algehele gradering
Just what I was looking for and the hosts were extremely helpful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Presies waarna ek op soek was en die gashere was uiters hulpvaardig.
Uitstekende ligging langs die hoofstraat en die meeste geriewe. Die gashere het uit hul pad gegaan om te verseker dat alles reg, gemaklik en in 'n werkende toestand is. Hulle het gevra of daar iets ekstra was wat ek nodig het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Monti-Bello Guest House se terugvoer
Thank you for your review Andrew. It was great meeting you and having you here. Enjoy the golf and keep well. Best regards Wiam & Annelize
Lindy B - Sep 2018
Algehele gradering
Unpleasant.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: 1ste Straat 12, Vegkop, Heilbron, 9650, Vrystaat