Mooi @ Kloofsig Estate
10 gaste
4 slaapkamers
7 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 40 Kloofsig Estate, Vleesbaai, Cape Town, 6504, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Mooi @ Kloofsig Estate is 'n ruim selfsorghuis in Vleesbaai. Hierdie eiendom is gerieflik gemeubileer en is in die eksklusiewe Kloofsig-landgoed op die Tuinroete geleë, wat dit 'n ideale bestemming maak vir 'n gesinsvakansie.
Die huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer, tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met koningingrootte-beddens. Die vierde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens vir kinders. Gaste in die hoofslaapkamer, tweede en vierde slaapkamers deel 2 aparte badkamers, elk met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en voorsien. Bad- en swemhanddoeke moet self saamgebring word.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Daar is 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV langs die eetarea.
Die stoep met see-uitsigte het 'n ronde tafel met sitplek vir 8 en 'n hangstoel. Dit kyk uit oor 'n binnehoftuin. Daar is 'n onderdak-houtvuur-warmbad met 'n uitsig oor die see. Die tuin het 'n piekniektafel wat geskik is vir 6. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gratis WiFi is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 40 Kloofsig Estate, Vleesbaai, Cape Town, 6504, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40 Kloofsig Estate, Vleesbaai, Cape Town, 6504, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang