Beskrywing
Die suites het elk 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities.
Huisreëls
Tapas by swembad, aandete en die braai is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Toere van die volstruisplaas is op versoek teen 'n addisionele koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suites is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens, sowel as 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Hierdie kamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV, asook WiFi-toegang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities.
Huisreëls
Tapas by swembad, aandete en die braai is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Toere van die volstruisplaas is op versoek teen 'n addisionele koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suites bied 'n uitsig oor die tuin en op die berge. Dit het lugversorging en is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die suites op die grondverdieping het elk 'n koninggrootte-bed of 'n koningingrootte-bed, asook 2 enkelbeddens of 'n slaapbank in die sitarea en daar is 'n privaat badkamer met 'n stort of 'n bad in elke eenheid. Elke suite het 'n verwarmer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n eerlikheidskroeg, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Die suites het privaat ingange en veilige parkeerplek word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Tapas by swembad, aandete en die braai is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Toere van die volstruisplaas is op versoek teen 'n addisionele koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim kamers het elk slaapplek vir 2 gaste op 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, asook 'n verwarmer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n eerlikheidskroegie, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Elke kamer bied toegang tot 'n privaat stoep met 'n tafel en stoele wat 'n uitsig op die berg bied. Veilige parkeerplek word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Tapas by swembad, aandete en die braai is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Toere van die volstruisplaas is op versoek teen 'n addisionele koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie luukse suites het elk 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n verwarmer, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eerlikheidskroegie in elke eenheid. Elke suite het 'n aparte sitarea en bied toegang tot 'n privaat stoep met 'n uitsig op die berg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Tapas by swembad, aandete en die braai is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Toere van die volstruisplaas is op versoek teen 'n addisionele koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off Volmoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Sien kaart- 70 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang