+26
Selfsorg in Dinokeng

Mooiplasie Bush Camp

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 178 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Adri Muller M
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Mooiplasie is 'n stukkie hemel in die bosveld. Dit was ongelooflik. Die stilte, rus en vrede het my baie goed gedoen. My huisie was mooi toegerus en het alles gehad wat jy kan nodig kry. Die gasvryheid van die eienaars het dit soos 'huis' laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip K
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Arendsnes was die perfekte plek vir my persoonlike 'retreat'. Dit was net een groot fees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bryan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Excellent! Beautiful venue. Clean and wonderfully friendly owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
Mooiplasie Bush Camp
Thank you so much, Bryan. Please visit us again.

Linda N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Rustig en pragtig. Ons het lekker gebly, skoon en netjies. Waarde vir geld. Gasvrou baie vriendelik sal beslis weer die kudu boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
Mooiplasie Bush Camp
Baie dankie. Dit was net ń plesier. Kom kuier asb weer vir ons.

Riaan D
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

I had a great time. This was exactly why I went to the bush. I wanted peace and quiet. I will go again and again. Thank you very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
Mooiplasie Bush Camp
Thank you so much. We look forward to seeing you at Mooiplasie again.

Gerhard D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Siele rus en vrede ervaar. Baie rustige omgewing met genoeg privaatheid. Chalet bevat alle benodighede. Sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
Mooiplasie Bush Camp
Baie dankie, Gerhard. Dit was goed om jou hier te ontvang. Jy is altyd welkom op Mooiplasie.

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Still en rustig. Net notas op alles, aangaande skoonmaak, word nie waardeer nie. Vra 'n bedrag vir skoonmaak. Wasbak nie onder dak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Betsie
Mooiplasie Bush Camp
Thank you. You will always be welcome at Mooiplasie.

Niki D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2026

Lovely relaxing stay. Lovely well-maintained camp. Friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Loania M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Amazing. The service was so great and the place is so refreshing and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
Mooiplasie Bush Camp
Thank you, Loania. You are always welcome at Mooiplasie.

Verette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Heerlike verblyf so in die natuur. Privaat en goed toegerus. Mooiste uitsig! Arendsnes bied heerlike verblyf in 'n rustige, veilige omgewing met alles wat nodig is om net af te skakel en te ontspan. Vriendelike en professionele ontvangs en behandeling. Baie netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
Mooiplasie Bush Camp
Baie dankie, Verette. Dit was baie aangenaam om julle hier te ontvang. Altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Betsie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 210

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Dinokeng Big Five Game Reserve, 15 Hartebeestfontein, Pretoria, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e479778e6aa580475340830a462f96dfaa6fcf042a8b51a61006f57a0542cf07bc47c418057ddf5a6fc2db880716f078cba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 178 5 1 5 Dinokeng Big Five Game Reserve 15 Hartebeestfontein 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.39398 28.41744
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang