+32
Selfsorg in Tweeling

Mooirand Damhuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Marius O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Gerieflike verblyf op 'n rustige plaaswerf in pragtige omgewing. Wat 'n lieflike verblyf en onverwagte juweel van 'n plek. Die uitsigte is fantasties, jy ry in en dit is pragtig om die wildlewe van so ver af te sien en die diere nader te sien stap. Het lekker in die dam afgekoel, op die stoep ontspan saam familie en net die stilte van die plaas ongelooflik baie geniet. Het die ekstra myl geloop om seker te maak alles verloop vlot, van aankoms tot ons vertrek, en die huis was silwerskoon, met goeie kwaliteit beddegoed, en al die geriewe wat jy nodig het, van skottelgoedwasser, air fryer tot ysmasjien. Ons het die naweek baie geniet, dit was gemoedsrus na 'n besige jaar wat skaars begin het. Mooirand Damhuis, ons sien julle beslis weer binnekort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Rustige wegbreek. Bitter mooi ligging. Baie netjies en skoon. Perfekte plek vir naweek wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Heerlike rustige wegbreek naweek. Wat 'n lieflike naweek! Mooiste view, alles en meer in die huis wat jy nodig het. Baie mooi akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

The stay was very relaxing and the location is beautiful. The stay was very relaxing and the location was beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erick F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Amazing stay, great for a break away and relaxation. For those needing a break from the busy daily routine, this is the best place for some R&R.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janita S
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Heerlike gesinstyd in mooiste ligging. Soek jy plek vir herlaai, dan is hierdie die plek vir jou! Mooiste uitsig, plek vir visvang en lang kuiers by die kaggel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Salige rustigheid. Heerlik gebly, huis is goed ingerig. Rustig, mooi en goed vir die siel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Fantasties! Regtig pragtig en alles wat ons wou hê. Stunning plek! Almal het die plek terdege geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke-Jean D
Kort verblyf
4.6
Apr 2025

Pure bliss! Mooirand Damhuis was the perfect place to unwind, relax, and appreciate the value of time spent with your young adult children.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2025

Sal beslis weer gaan, ideale setting op die plaas met die mooi natuurskoon en rus. Baie lekker, wat 'n gem.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ebie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek

R26, Plaas Mooirand, Reitz, 9810, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81d1445b7282d8a51a6e7c606ce98101f8eaa9242971c84b808cdaf9fb96131d97933f8b8beb82cc26a8888b51841648fa79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) 28 5 1 5 R26 Plaas Mooirand 9810 Vrystaat 021 201 8901 09:00-19:00 10:00 -27.605366082199 28.523373595836
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang