LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mooirand Damhuis | LekkeSlaap
+25

Mooirand Damhuis

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Mooirand Damhuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Theo S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S
Saam met vriende

Baie mooi geleë. Was net te kort daar.

Sal weer soontoe gaan om wild te kyk.

Annelie L - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike plek beveel dit aan vir natuurliefhebbers.

Ongelooflik skoon en netjies. Alles wat jy benodig is daar. Uitsig is pragtig. Dankie Rona vir jou vriendelikheid. Beveel die plek vir seker aan. Ons was 4 volwassenes, ons kan absoluut nie een negatiewe punt uitlig nie. Alles was perfek. Ons gaan defnitief weer.

Celeste B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste B
Saam met vriende

Lekker huis wat privaatheid bied.

Ons het ons verbly by die damhuis baie geniet. Ons was 5 jong mense sonder kinders en kon lekker op die stoep sit, braai en die wildslewe geniet. Die binnehuisversiering is baie mooi gedoen en die huis is lekker ingerig. Elke kamer het sy eie badkamer, die beddens slaap heerlik en daar was net genoem warm water vir almal. Sal dit hoogs aanbeveel. Ons kon die kort grondpad met ons Polo TDi, ry selfs in die reën uit.

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R26, Plaas Mooirand, Reitz, 9810, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA317742089ebf246ef6e5663d8de99595db8c278289d50d43978e36e85b8433073fd64d9c998548d0f9931d8281502d0ba3ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag(plek vir 8) 3 5 1 5 R26 Plaas Mooirand 9810 Vrystaat 086 999 0018 09:00-19:00 10:00 -27.605366082199 28.523373595836
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!