8 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- R26, Plaas Mooirand, Reitz, 9810, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Mooirand Damhuis is geleë op die oewer van 'n dam op 'n plaas tussen Frankfort en Reitz. Die area bied 'n aantal buitelugaktiwiteite en natuurlike besienswaardighede om besoekers te vermaak.
Die huis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer en sommige wat oopmaak na die houtdek met uitsig oor die dam. Die 3 slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Daar is 2 slaapbanke in die leefarea om die laaste 2 gaste te akkommodeer. Die badkamers is elk toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n kaggel, eetkamertafel en 'n ingeboude braai-area. Die huis maak oop na 'n lieflike dek wat uitsigte oor die dam en die omgewing bied.
Doendinge in die omgewing sluit in visvang, bergfietsry, stap, wildkyk en voëlkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ebie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- R26, Plaas Mooirand, Reitz, 9810, Vrystaat
- Gaste dink Mooirand Damhuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R26, Plaas Mooirand, Reitz, 9810, Vrystaat
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang