8 gaste
4 slaapkamers
5 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 12:00 - 4 Sycamore Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6620, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Mooiste Uitsig is 'n goed ingerigte selfsorg-strandhuis in Wavecrest, Jeffreysbaai. Die huis is net 5 minute se stap van die strand af.
Die ruim huis bestaan uit 4 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 8 gaste.
Die hoof-, tweede en derde slaapkamers is gemeubileer met dubbelbeddens, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Slaapkamers het goeie linne en badhanddoeke word voorsien. Al die kamers het waaiers en addisionele muurproppe.
Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede, badkamer is toegerus met 'n bad en stort. Daar is 'n aparte gaste toilet.
Gaste het toegang tot 'n ruim oopplan leefarea en kombuis. Die kombuis is toegerus met breek- en messe-goed vir agt gaste. Daar is 'n mikrogolfoond, yskas, vrieskas, wasmasjien, ketel, oond, stoof en gasplaat.
Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n grootskerm TV met alle DStv-kanale.
Die eetkamer het 'n agt-sitplek eetkamer tafel & stoele. Daar is ook agt-sitplek tafel op die dek vir al fresco etes.
Die dek het 'n ingeboude braai en 'n pragtige 180°-uitsig oor die see en die golwe. Daar is genoeg sitplek en spasie om 12 mense te onthaal.
Daar is parkeerplek vir 2 voertuie in die oprit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Maryke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 4 Sycamore Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6620, Oos-Kaap
- Gaste dink Mooiste Uitsig het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Sycamore Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6620, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang