Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooiste Uitsig

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maryke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Mooiste Uitsig
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica G

Sielsrus.

Ons het so lekker gekuier - die kamers is baie ruim en dit voel soos huis. Ons het die meeste van die tyd op die stoep deurgebring met sy pragtige uitsig. Maryke was altyd beskikbaar as ons 'n navraag gehad het en het uit haar pad gegaan daar waar ons 'n probleem gehad het om ons kuier so gemaklik as moontlik te maak. Ons kan die huis vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mooiste Uitsig se terugvoer

Beste Erica,
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Julle is altyd welkom.
Vriendelike groete,
Maryke

Mooiste Uitsig
Chantell P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell P
Gesin met klein kinders

Die verblyf was heerlik.

Mooiste Uitsig is 'n familiehuis met die mooiste uitsig oor die see. 'n Fantastiese plekkie vir 'n familiewegbreek. Baie ruim en netjies. Ons het die vakansie baie geniet. Die braai-area is baie ontspannend en kinders het lekker op die dek gespeel. Baie beveilig vir klein kinders. Ouers kan net lekker terugsit en ontspan terwyl die kinders heerlik speel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mooiste Uitsig se terugvoer

Beste Morne,
Dankie vir die positiewe terugvoer. Bly julle het die vakansie geniet.
Vriendelike groete,
Maryke

Mooiste Uitsig
Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sycamore-straat 4, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6620, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyMmVlYmFmLTVmOGItNDQ2MC05OTg5LWNjZmZlZDAyMjNlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 4 Sycamore Street Wavecrest 6620 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -34.0174949 24.922627
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem