- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Kolgans Street, Mooivallei Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Mooivallei Villa is in Mooivallei Park, Potchefstroom geleë. Gaste kan tussen 4 eenhede kies.
Hierdie Villa het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n groot oopplan-kombuis en -leefarea. Die leefarea het 'n pooltafel, Openview HD-TV en WiFi. Die eenheid het ook 'n groot tuin met braaigeriewe en veilige parkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar.
Die Penthouse is op die eerste verdieping, dit het 'n stoepie en 2 enkelbeddens. Daar is 'n ruim kombuis met 'n sitarea, 'n yskassie, stoof en wasbak. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet.
Die Gym het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n aparte badkamer met 'n stort en toilet. Die Wimpy het 2 enkelbeddens en daar is 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n toilet. Hierdie twee eendede se kombuisies is elk met 'n ketel, broodrooster, induksieplaat, mikrogolfoond en yskas-vrieskas toegerus.
Gaste het toegang tot 'n braai- en vermaakarea en 'n swembad.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Stanley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 1 Kolgans Street, Mooivallei Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Mooivallei Villa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Kolgans Street, Mooivallei Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang