Mooivallei Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mooivallei Villa is 'n lieflike, ruim selfsorg-eenheid met sy eie privaat ingang in Mooivallei Park, Potchefstroom.

Die eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n groot oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed in die leef- en aantrekarea.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en daar is 'n eetkamertafel en stoele met sitplek vir 6. Die gerieflike leefarea het volledige DStv en WiFi.

Die eenheid het ook 'n ruim tuin met braaigeriewe, sy eie ingang en veilige parkeerplek vir 2 voertuie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mooivallei Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R620 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]