Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooivallei Villa

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stanley (Stan) Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir Mooivallei Villa
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Susan K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K
Gesin met tieners

Sal definitief weer daar bly.

Baie lekker gebly en vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Alles was baie skoon en ons eenheid was lekker ruim. Baie dankie vir julle vriendelikheid en behulpsaamheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorothy V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dorothy V
Gesin met tieners

Ruim, netjiese eenheid. Uiters ongeskikte eienaar.

Toe ek die loadsheddingskedule vra, is ek meegedeel om self op Facebook te gaan kyk. Toe ek vra oor die water wat nie warm is nie, het dit tot 'n konfrontasie gelei waar ek meegedeel is dat hy met al sy ander besighede nie die gastehuis nodig het nie. Ek het hom gevra om te loop, waarna ek meegedeel is dat dit sy plek is. Nie enige van die bogenoemde het iets te doen met die feit dat ons badkamer se water vir 2 oggende koud was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mooivallei Villa se terugvoer

Dag Dorothy, baie dankie vir die terugvoering.

Ons gebruik maar sosiale media om ons op hoogte te hou van loadshedding in Potchefstroom.
Soos ek genoem het, uit ons 4 eenhede het jy die "Jackpot" geslaan met die enigste eenheid wat aan 'n battery en invertor gekoppel is. Jy het dus geen loadshedding beleef nie.
Met betrekking tot die warmwater. Ek en my loodgieter het dae lank kopgekrap waarom die warme water kom-en-gaan. Die probleem was eindelik opgespoor en die probleem was dat iemand die koue en warm water krane van die wasmasjien binne die badkamer oop gedraai het (Kon moontlik ons vorige gas gewees het want dit het nog nooit vantevore gebeur nie). Dit het veroorsaak dat die warm water terug druk in die koue water toe as gevolg van die warm water se laer druk en die "Mixer" wat ons daar gebruik. Die krane is vervang en niemand kan nou meer die krane verkeerd kry nie.
4. Ek het myself begin verdedig (wat jy as ongeskik / konfrontasie sien). Ek het gese dat ek vir jou ander akkommodasie kan kry en jou geld terug gee maar jy het die nie aanvaar nie.

Ek waardeer opreg jou terugvoering en ek hoop jy vat die tyd om ook deur ons ander reviews te gaan. Jou negatiewe review was ons eerste.

Mooivallei Villa
Andries C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries C
Besigheidsreis

Perfect for longer-term stay.

Large, comfortable apartment with kitchen, living room, bedroom, laundry machine. With the kitchen and laundry machine, this is ideal if you have a longer stay (as I did). Not walking distance to campus, but still very conveniently located just 5 minutes from campus by car. Fast and reliable internet. Excellent communication with owners. All-in-all, a great experience and a place I'd stay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan M
Enkelreisiger

Baie lekker.

Baie vriendelike en gasvrye ontvangs. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mooivallei Villa se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Christiaan. Groete vir julle.

Mooivallei Villa
Daleen B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen B

Baie vriendelike en gasvrye mense!

Baie dankie vir die gasvrye en vriendelike verblyf! Sal voorwaar dit vir enige iemand aanbeveel! Het sommer tuis gevoel️.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen N
Enkelreisiger

Baie vriendelike ontvangs. Netjies en skoon. Alles wat nodig is vir selfsorg is in die eenheid. 'n LED tipe liggie vir beurtkrag sal gaaf wees.

Veilige parkering is beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunell B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunell B
Saam met vriende

Lekker gebly. Baie dankie. Vriendelike gasheer.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid, privaatheid en uitstekende gasvryheid.

Sal dit aan enigiemand aanbeveel. Ek en my vrou was met ope hande ontvang. Alles was meer as 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mooivallei Villa se terugvoer

Bertus, baie dankie.

Dit was voorwaar 'n plesier om julle te akkommodeer en hoop om weer die voorreg te he.

Mooivallei Villa
Karstveld Academy K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karstveld Academy K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jou huis weg van die huis af.

Wonderlike 2 mense wat ons ontvang het en hulle loop die eksta stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mooivallei Villa se terugvoer

Yolandi, baie dankie vir die mooi kompliment. Dit was werklik 'n plesier om julle hier te akkommodeer.

Mooivallei Villa
Michelle L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L
Gesin met klein kinders

Ek en my seun het vir 3 dae by Mooivallei Villa gebly.

Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Dis baie stil en rustig en ons het die heeltyd veilig gevoel. Jy is naby aan eetplekke en inkopiesentrums, dus is die ligging ideaal. Baie dankie vir al jul moeite wat jul gedoen het om ons so gemaklik as moontlik te laat voel. Ons sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mooivallei Villa se terugvoer

Michelle, baie dankie vir die mooi kompliment. Volgende keer is jy in die Villa en nie Penthouse.

Mooivallei Villa
Sanet M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet M
Gesin met tieners

Heerlike ruim plekkie om te bly as jy in Potchefstroom is.

Ons het heerlik gebly in Mooivallei Villa. Lekker ruim en netjiese plekkie met aparte ingang en parkeerplek. Eienaars was baie vriendelik en gasvry gewees. Ek sal definitief hierdie plekkie aanbeveel as jy in Potchefstroom moet oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mooivallei Villa se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Sanet.
Dit was vir ons 'n voorreg om julle verblyf in Potchefstroom aangenaam te maak. Ons sien uit om julle weer te sien.
Groete

Mooivallei Villa
Jacques V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Gesin met tieners

Ons het heerlik gekuier.

Vriendelike ontvangs. Alle geriewe wat jy nodig het. Baie netjies. Tuis en veilig gevoel. Baie rustige, stil omgewing en sentraal naby alles geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mooivallei Villa se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Jacques.
Altyd lekker om kennis met nuwe mense te maak. Moenie vergeet van die Kaapse wyn volgende keer nie.
Ons sien uit om julle weer te sien.
Groete

Mooivallei Villa
Johan T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike hulpvaardige eienaar. Baie netjies en ruim.

Ligging in goeie area. Veilig, sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit E
Gesin met tieners

Ons het die verblyf baie geniet.

Die blyplek is ruim, baie goed geleë, lekker oorgebly. Dankie, Stan ons sal weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelof D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n selfsorg-eenheid met goeie ligging, ruim, goed toegerus en met die vriendelike Stan baie hulpvaardig.

Ons was beïndruk met die ruimte in die eenheid, ook in die kombuis, en al die toebehore wat beskikbaar is. Die plek is skoon en veilig, daar is baie goeie braaigeriewe en ander ontspanningsgeriewe beskikbaar. Ons het ons tyd by die Villa baie geniet en sal graag weer daar bly. Dit is naby aan die universiteit en was binne 'n japtrap van al die Aardklopgeleenthede wat ons bygewoon het. Die parkeerruimte was veilig en baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanja F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja F
Besigheidsreis

Netjies en vir seker waarde vir geld.

'n Aangename en lieflike plekkie. Ek sou baie graag langer wou bly. Hulle laat mens baie tuis voel en die huisie is baie ruim. Dit inklok- en uitklok-stelsel was fantasties eenvoudig en pynloos. Ek sou dit vir kort- en langtermyn aanbeveel. Die ligging is ook ideaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V
Gesin met tieners

Fantasties.

Mooi omgewing, veilig, baie ruim en goed toegeruste eenheid. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Kom definitief weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Buks J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buks J
Gesin met tieners

Uitstekend verblyf in 'n rustige en veilige area.

Besonder skoon en netjies. Eienaars is baie vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Issabella G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Issabella G
Gesin met tieners

Ons sal weer daar tuisgaan, ons het baie tuis gevoel.

'n Pragtige ruim eenheid met alles wat mens nodig het. Naby aan NWU, was vir ons gerieflik. Vriendelike en hulpvaardig eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mooivallei Villa se terugvoer

Baie dankie Issabella, ons hoop om julle gou weer te sien. Groete by die huis.
Stan

Mooivallei Villa
Japie S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly welcome.

Felt at home when we arrived.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alti K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alti K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike, rustige wegkomplek naby aan als!

Het heerlike gekuier in Potch en Daleen en Stan is vriendelike, gawe mense wat mens dadelik laat tuis voel. Ons sal julle beslis weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly en dit is so rustig, goed vir die gemoed!

Dit was baie lekker! Ons het baie lekker gebly en die natuur rondom geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre R - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek vir oornag of langer. Goed toegerus.

Baie dankie Stan vir jul gasvryheid. Sal definitief weer kom oorslaap indien nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorenza W - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenza W

Wonderlike plek, baie ruim en vriendelike mense, sal beslis weer kom.

Stan is 'n aangename mens wat sommer lekker gesels. Die plekkie is baie netjies en beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiets B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiets B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net nice

Was baie rustig en gerieflik

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wimpie G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wimpie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

Ek sal weer van hulle dienste gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelene H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf!

Ons kan Mooivallei Villa met 'n geruste hart aanbeveel. Dis pragtig, skoon en netjies, baie ruim en 'n mens voel sommer welkom hier. Stan en Dalene is baie gasvry en aangenaam en ons sal verseker weer hier tuisgaan wanneer ons Potchefstroom weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha S
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam gewees.

Ons hele ervaring was baie lekker gewees, van die bespreking tot met ons vertrek. Mooivallei Villa is in n lekker rustige buurt en Stan en sy gesin baie vriendelik en aangenaam. Die plek is ook lekker ruim en netjies en baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kolgansstraat 1, Mooivallei Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0YjNhNzZhLTYzNWEtNGE3ZC04ZjJmLThiMTUzMWZlYWJmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 1 Kolgans Street Mooivallei Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.679561589599 27.10698091898
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem