Moonshine on Whiskey Creek
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 293, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Moonshine on Whiskey Creek is in die hartjie van die Tuinroete geleë. Die eiendom bestaan uit 14 hektaar ongerepte, inheemse woud en is net 14 km vanaf Plettenbergbaai.
Verblyf word aangebied in 5 kreatiewe en handgemaakte houthuisies en 1 tuinkothuis. Elke eenheid het 'n privaat badkamer, gratis WiFi, 'n kaggel, braaigeriewe en parkeerplek. Sommige eenhede het platskerm-TVs met sekere DStv-kanale.
Bushpig Forest Cabin, Firefly Forest Cabin en die Fly Me to the Moon Forest Cabin het elk 'n yskassie, tweeplaatstoof, oondjie en tee- en koffiemaakgeriewe vir aankoms. Butterfly Garden Cottage, Tree Frog Forest Cabin en die Vervet Forest Cabin het elk 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe vir aankoms.
Daar is 'n skitterende swembad waarin gaste kan afkoel, 'n speelgrond vir die kinders en 'n 45 minute-voetslaanroete wat gaste sal neem tot by 'n pragtige bergpoel waar hulle kan swem en piekniek hou. Daar is talle aktiwiteite en besienswaardighede in die nabye omgewing wat Moon Shine on Whiskey Creek 'n goeie keuse maak vir selfsorgverblyf vir gesinne of vriende.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Katie Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 51
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Plaas 293, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
- Gaste dink Moonshine on Whiskey Creek het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 293, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap