Moon Shine on Whiskey Creek
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 293, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R890 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Moon Shine on Whiskey Creek is in die hartjie van die Tuinroete geleë. Die eiendom bestaan uit 14 hektaar ongerepte, inheemse woud en is net 10 minute se ry van Plettenbergbaai, maar duisende kilometers van die werklikheid af. Kom ontspan in een van die unieke, handgemaakte houthutte wat volledig toegerus is vir selfsorg.
Al die eenhede het WiFi en van die eenhede het platskerm-TV's met sekere DStv-kanale. Moon Shine on Whiskey Creek sal seker maak dat gaste se verblyf gerieflik is en bied die nodige geriewe in elke eenheid soos 'n hout-kaggel, 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke eenheid het sy eie parkeerplek en buitebraaigeriewe.
Koel af in die pragtige swembad en kyk hoe die kinders hulself gate uit geniet op die speelgrond of stap na 'n pragtige bergpoel, wat so 45 minute se voetslaan is, waar jy kan swem en piekniek hou. 'n Groot aantal doendinge en besienswaardighede is beskikbaar binne 'n 30 minute radius van Moon Shine on Whiskey Creek af. 'n Uitstekende keuse vir 'n selfsorgwegbreek vir vriende en familie!
Let asb daarop dat daar 'n 200 m lange grondpad is wat na die instansie lei. Dis gewoonlik in 'n goeie toestand en begaanbaar vir gewone voertuie.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Plaas 293, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
- Gaste dink Moon Shine on Whiskey Creek het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 293, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom