Beskrywing
Hierdie eenheid het 2 slaapkamers waarvan 1 'n koninggrootte-bed het en die ander het 'n dubbelbed. Beide kamers het 'n TV en die badkamer het 'n stort. Die kombuisie het basiese verhit-en-eetegeriewe wat 'n kroegyskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstofie, broodrooster en 'n ketel insluit. Buite is 'n stoep wat na die tuin lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen kinders onder 8 jaar word toegelaat nie.
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Onbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 1 gas en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n waaier, kluis, haardroër, kombuisie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolfoond, WiFi en 'n TV in die kamer. Die eenheid het sy eie ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen kinders onder 8 jaar word toegelaat nie.
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Onbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ateljee-eenheid is geskik vir 2 gaste en beskik oor 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, WiFi en ' kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen kinders onder 8 jaar word toegelaat nie.
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Onbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n stort. Daar is 'n waaier, kluis, haardroër, kombuisie, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV in die kamer. Die eenheid het 'n stoep en sy eie ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen kinders onder 8 jaar word toegelaat nie.
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Onbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het sy eie privaat ingang en 'n oopplan-uitleg met 'n kombuisie, aparte aantrekarea, 'n sitarea, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Buite is daar 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen kinders onder 8 jaar word toegelaat nie.
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Onbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en stoof, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV en WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen kinders onder 8 jaar word toegelaat nie.
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Onbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Mayfair Avenue, Helena Heights, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 17 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang