Helena Heights Akkommodasie by Mooring House | LekkeSlaap
+45
+45

Mooring House

20 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mayfair-laan 4, Helena Heights, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Mooring House is 'n gastehuis met ruim en smaakvolle B&B- of selfsorg-akkommodasie in Somerset-Wes teen die hange van die Helderberge. Met uitsigte op die berg as agtergrond en see-uitsigte in die voorgrond is dié ligging heerlik en rustig.

Die gastehuis kan 'n maksimum 24 gaste akkommodeer. Elke kamer het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer, TV-ontvangs, sitarea en ons tuin-eenhede het privaat buitelug-patio's. Afgesien van basiese toerusting in die selfsorg-eenhede, het alle kamers koffie- en teemaakgeriewe, yskaste en mikrogolfoonde.

Daar is 'n 24 uur ADSL-verbinding. Genoeg parkeerplek is binne die perseel agter elektroniese hekke beskikbaar. Daar is ook 'n sprankelende, verfrissende swembad vir ons gaste as hulle wil afkoel 'n dag se rondry.

Al die geriewe is slegs vir die gebruik van betalende gaste en nie vir gaste se vriende en familie nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Mooring House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Mayfair-laan 4, Helena Heights, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mooring House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mayfair-laan 4, Helena Heights, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiNjkyNGQ4LWY0NDMtNDkwYS04YjE2LTY5NTZhODMxOTU0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 4 Mayfair Avenue Helena Heights 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -34.061374726501 18.834903538227
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za