+24
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Mayfair Avenue, Helena Heights, Somerset West, 7130, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Mooring House is 'n gastehuis met ruim en smaakvolle B&B- of selfsorg-akkommodasie in Somerset-Wes teen die hange van die Helderberge. Met uitsigte op die berg as agtergrond en see-uitsigte in die voorgrond is dié ligging heerlik en rustig.

Die gastehuis kan maksimum 11 gaste akkommodeer. Elke kamer het sy eie privaat ingang, 'n en suite-badkamer, 'n TV, 'n sitarea en 'n tuin met 'n privaat stoep buite. Behalwe vir die basiese selfsorggeriewe het die eenhede ook tee- en koffiemaakgeriewe, yskaste en mikrogolfoonde.

Daar is internettoegang en genoeg parkeerplek op die perseel agter die outomatiese hekke. Gaste kan ook in die swembad afkoel.

Mooring House spog met die ideale ligging vir gaste om 'n daguitstappie te geniet, restaurante te besoek, op die strand te ontspan of om 'n rondte gholf te speel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Karin S
Gesin met tieners
5.0
Alles was gerieflik, netjies en veilig. Ons het baie lekker gebly en sal dit vir seker aanbeveel.
Jun 2026
Heather D
Saam met lewensmaat
5.0
Good overnighter for us as 3 adults. Super hosts, very accommodating and helpful. Linen crispy white, fresh and clean. But lounge furni...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026
Reinard G
Besigheidsreis
5.0
Solid value stay. Very good, quiet and efficient. Check-in smooth. Facilities great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Tanja V
Saam met lewensmaat
5.0
Cool pool on a hot day. We enjoyed the garden, nice pool and comfortable rooms. We liked having a basic kitchen.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Claudine W
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely relaxing. Very pleasant, relaxing, lovely place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Garry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 4 Mayfair Avenue, Helena Heights, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mooring House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Mayfair Avenue, Helena Heights, Somerset West, 7130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdd26d062395ae8f6685ca8d10be025fd0e7014158121541604ca58f05184710571a6683f5ba3e9fd9dd7d097a3dd26082a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 4 Mayfair Avenue Helena Heights 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.061374726501 18.834903538227
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang