+19
Selfsorg in Durbanville

Morgenzicht Estate

7 gaste

4 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • The Hills Street, 7 Morgenzicht Estate, Durbanville, 7550, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Morgenzicht Estate is 'n selfsorgeenheid in Durbanville in Kaapstad se Noordelike Voorstede.

Dié eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers waarvan die hoofslaapkamer 'n en suite-badkamer het. Die tweede kamer het 'n enkelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Daar is 'n volledige badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die gemeenskaplike kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en skottelgoedwasser toegerus. Daar is 'n toonbank met stoele. Die gemeenskaplike eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur.

Die leefarea bied toegang tot 'n gemeenskaplike patio-area met 'n buite-eetstel en braaigeriewe. Die patio bied 'n uitsig oor die omheinde tuin. Daar is ook 'n pooltafel en 'n tafeltennistafel.

Besienswaardighede in en om Durbanville sluit in Durbanville se wynlandgoedere, die Wynlande, GrandWest Casino and Entertainment World en die Tyger Waterfront.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • The Hills Street, 7 Morgenzicht Estate, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 7)
Bespreek

The Hills Street, 7 Morgenzicht Estate, Durbanville, 7550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b541c0a723d047d76e53b02bb5d106e9c2d62964f1db070b5c3721af61b833af663f7e3a75f6c7f0c453d5a858e2a4d43a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 7) The Hills Street 7 Morgenzicht Estate 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.846136693174 18.643700776057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang