Durbanville Akkommodasie by Morgenzicht Estate | LekkeSlaap
+23

Morgenzicht Estate

Gastehuis
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Hills-straat 2, Morgenzicht Estate 7, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Morgenzicht Estate is 'n gastehuis in Durbanville in Kaapstad se Noordelike Voorstede.

Verblyf is beskikbaar in 3 slaapkamers. Een slaapkamer het sy eie en suite-badkamer en die ander 2 slaapkamers deel 'n badkamer. Albei badkamers het 'n stort en 'n bad en elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Kamer 2 se beddens kan in 2 enkelbeddens omskep word.

Die gemeenskaplike kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n toonbank met stoele. Die gemeenskaplike eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur.

Die leefarea bied toegang tot 'n gemeenskaplike patio-area met 'n buite-eetstel en braaigeriewe. Die patio bied 'n uitsig oor die omheinde tuin. Daar is 'n pooltafel en 'n tafeltennistafel.

Let asb. dat die eienaar ook op die perseel woon. Maaltye kan op versoek teen ekstra koste voorsien word.

Besienswaardighede in en om Durbanville sluit Durbanville se wynlandgoedere, die Wynlande, GrandWest Casino and Entertainment World en die Tyger Waterfront.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • The Hills-straat 2, Morgenzicht Estate 7, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Hills-straat 2, Morgenzicht Estate 7, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6kzZC8fGhmD0iOcLG8TvHu3l27BFYoGy2AZhW9dn7iYbftsqTR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 2 The Hills Street 7 Morgenzicht Estate 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.846136693174 18.643700776057
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za