Mossel Bay Point Family Units
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 0B Point Road, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Mosselbaai Punt Gesinseenhede is selfsorgwoonstelle in 'n historiese sandsteengebou in Mosselbaai se Punt-area naby die historiese St. Blaize-vuurtoring. Die getypoel is ongeveer 60 m weg, en 'n verskeidenheid restaurante is binne loopafstand.
Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg, met 'n stoof, oond, kombinasie-yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, kookgerei, eetgerei en breekware.
Die eiendom bied gesinsvriendelike akkommodasie met gratis WiFi. Gratis parkering is op die perseel beskikbaar. Die eenhede is ontwerp om 'n gemaklike basis te bied vir die verkenning van die omliggende gebied, en kombineer historiese sjarme met moderne gerief.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 0B Point Road, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
0B Point Road, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang