+114

Mossel Bay Waterfront Accommodation

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 2 Des 2025 tot 30 Apr 2026.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Lang Street, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 R1 955 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mosselbaai Waterfront Akkommodasie bied 'n gemaklike selfsorgverblyf in verskeie vakansie-eenhede in 'n veilige gebou in De Bakke, Mosselbaai. Dit is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers of 'n gesin wat op soek is na 'n rustige tuisbasis vanwaar hulle hierdie gewilde kusdorp in die Tuinroete kan verken en geniet.

Gaste het 'n keuse tussen die Executive Suite, die Premier Studio of die Presidensiële Penthouse. Elke eenheid beskik oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, privaat badkamers, lugversorging, sitareas, 'n kombuisie en 'n balkon. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Die eiendom spog met 'n gemeenskaplike eetarea wat oopmaak na 'n balkon, 'n binnebraai en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Gedeelde wasmasjien, skottelgoedwasser en veilige parkering is beskikbaar vir ekstra gerief. Santos-strand is ongeveer 1 km weg, met ander plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby

Ligging

  • 23 Lang Street, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
R 2 300 R 1 955
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 300
R 2 300 R 1 955
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 300
R 2 300 R 1 955
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Lang Street, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf63b50ca0dbf214d94b56270e0ebc16e0879818c9d2b4fae3308137a5fe76e5949a49d254e760d7892ac65a66aa9bf24cc3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R1 955 per nag (plek vir 2) 23 Lang Street De Bakke 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.177442 22.134411

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang