6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Beach E boulevard, Unit 27, Estoril Villas, Mosselbay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Estoril villa 27 is 'n lieflike drieslaapkamerwoonstel in 'n kompleks naby die strand, waterpark en winkelsentrums in Mosselbaai.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en is perfek vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Dit bied toegang tot 'n balkon met buitemeubels en 'n braai. WiFi is beskikbaar.
Die eenheid het 1 veilige parkeerplek op die perseel en bied 24 uur beheerde toegang.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Duane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Beach E boulevard, Unit 27, Estoril Villas, Mosselbay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Estoril villa 27 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Beach E boulevard, Unit 27, Estoril Villas, Mosselbay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang