Mount Everest Guest Farm
Beskrywing
Zebra is 'n bekoorlike rondawel met 'n grasdak en 'n kaggel, 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, gasoond, mikrogolfoond, basiese breekware en eetgerei. Dit brei uit na die leefkamer met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die eenheid. Die patio buite bied skilderagtige uitsigte oor die plaas, wild en die oostelike Vrystaatse landskap, met indrukwekkende uitsigte oor die berge en rotsformasies agter die kothuis. 'n Onderdakparkeerplek word voorsien vir 1 motor.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n 5 km grondpad na Mount Everest Gasteplaas se hoofhek en meer grondpaaie deur die plaas.
Troeteldiere word slegs met vooraf reëling toegelaat.
Rook is binnenshuis verbode, en 'n boete sal gehef word vir rook in die chalets. Geen sigaretstompies of enige vullis mag op die plaas weggegooi word nie. Asbakke en asblikke word by elke chalet voorsien.
Vure moet slegs in die aangewese braai-area gemaak word en slegs indien die weer (wind) dit toelaat. Die wind word op Mount Everest opgewek en dan na die Kaap uitgevoer.
As gevolg van hoë windspoed, moet asseblief nie handdoeke, breekgoed of enigiets buite onbewaak laat nie, en maak asseblief seker dat alle vensters, deure en krane toe is wanneer u uitklok.
Maak asseblief seker dat die vure geblus is voordat u gaan slaap.
'n Spoedbeperking van 30 km/h geld op die plaas as gevolg van wildlewe wat vrylik op die pad rondloop.
Hierdie is 'n werkende plaas en kragonderbrekings en wateronderbrekings is moontlik as gevolg van verskeie omstandighede soos wind, donderstorms, diere wat op gebreekte pype trap en Eskom, wat nie in ons beheer is nie. Daar is egter 'n kragopwekker vir die hoofkamp en 'n rugsteunbattery met sonkrag vir Arendskop. Spinnekoppe, slange, muise en ander diere kan hul pad in die chalet vind. Rapporteer dit asseblief sodat ons hulle veilig kan verwyder.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis bestaan uit 'n kaggel, 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefkamer. Renoster is 'n ruim gesinshuis met slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Twee van die ander slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en is op die boonste verdieping. Hulle maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Daar is ook 2 bykomende enkelbeddens beskikbaar. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, gasoond, mikrogolfoond, breekware, eetgerei en skottelgoedwasser, en beskik oor 'n etenstafel met 8 stoele. Die leefarea het gemaklike sitplek met 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die eenheid. Die eenheid lei na die patio met tafels en stoele, sowel as 'n buitebraai-area en onderdakparkeerplek vir 1 motor.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
2 x Kinderbed vir 1
Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n 5 km grondpad na Mount Everest Gasteplaas se hoofhek en meer grondpaaie deur die plaas.
Troeteldiere word slegs met vooraf reëling toegelaat.
Rook is binnenshuis verbode, en 'n boete sal gehef word vir rook in die chalets. Geen sigaretstompies of enige vullis mag op die plaas weggegooi word nie. Asbakke en asblikke word by elke chalet voorsien.
Vure moet slegs in die aangewese braai-area gemaak word en slegs indien die weer (wind) dit toelaat. Die wind word op Mount Everest opgewek en dan na die Kaap uitgevoer.
As gevolg van hoë windspoed, moet asseblief nie handdoeke, breekgoed of enigiets buite onbewaak laat nie, en maak asseblief seker dat alle vensters, deure en krane toe is wanneer u uitklok.
Maak asseblief seker dat die vure geblus is voordat u gaan slaap.
'n Spoedbeperking van 30 km/h geld op die plaas as gevolg van wildlewe wat vrylik op die pad rondloop.
Hierdie is 'n werkende plaas en kragonderbrekings en wateronderbrekings is moontlik as gevolg van verskeie omstandighede soos wind, donderstorms, diere wat op gebreekte pype trap en Eskom, wat nie in ons beheer is nie. Daar is egter 'n kragopwekker vir die hoofkamp en 'n rugsteunbattery met sonkrag vir Arendskop. Spinnekoppe, slange, muise en ander diere kan hul pad in die chalet vind. Rapporteer dit asseblief sodat ons hulle veilig kan verwyder.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Twee van die Eskom grid af houtkothuise het solar en gas as alternatief met elkeen 'n volledige kombuis en badkamer met stort. Elkeen het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is WIFI, maar nie 'n TV nie. Geen mikrogolf of broodrooster nie agv die solarkrag, maar wel 'n volledige gasstoof en groot yskas met vrieskas spasie.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Daar is 'n 5 km grondpad na Mount Everest Gasteplaas se hoofhek en meer grondpaaie deur die plaas.
Troeteldiere word slegs met vooraf reëling toegelaat.
Rook is binnenshuis verbode, en 'n boete sal gehef word vir rook in die chalets. Geen sigaretstompies of enige vullis mag op die plaas weggegooi word nie. Asbakke en asblikke word by elke chalet voorsien.
Vure moet slegs in die aangewese braai-area gemaak word en slegs indien die weer (wind) dit toelaat. Die wind word op Mount Everest opgewek en dan na die Kaap uitgevoer.
As gevolg van hoë windspoed, moet asseblief nie handdoeke, breekgoed of enigiets buite onbewaak laat nie, en maak asseblief seker dat alle vensters, deure en krane toe is wanneer u uitklok.
Maak asseblief seker dat die vure geblus is voordat u gaan slaap.
'n Spoedbeperking van 30 km/h geld op die plaas as gevolg van wildlewe wat vrylik op die pad rondloop.
Hierdie is 'n werkende plaas en kragonderbrekings en wateronderbrekings is moontlik as gevolg van verskeie omstandighede soos wind, donderstorms, diere wat op gebreekte pype trap en Eskom, wat nie in ons beheer is nie. Daar is egter 'n kragopwekker vir die hoofkamp en 'n rugsteunbattery met sonkrag vir Arendskop. Spinnekoppe, slange, muise en ander diere kan hul pad in die chalet vind. Rapporteer dit asseblief sodat ons hulle veilig kan verwyder.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Mount Everest is 'n houthuisie wat privaatheid bied, weggesteek teen die hange van Mount Everest. Parkeerplek is sowat 40 m van die chalet af. Die chalet het 2 slaapkamers op die onderste verdieping en 2 enkelbeddens wat via 'n leer bereik word. Die chalet is ideaal vir paartjies en gesinne. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuisarea, -sitarea en hoofslaapkamer het aparte deure wat na die stoep lei. Gaste het ook toegang tot 'n buitebraai-area en 'n tafel met stoele op die stoep. Daar is 'n gasstoof en -oond , mikrogolf en brood rooster asook slim-Tv en gratis WI-FI. Al die beddens het elektriese komberse op en dit het 'n alarm in. Die houthuisie word bedien met 'n kragopwekker vir loadshedding.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n 5 km grondpad na Mount Everest Gasteplaas se hoofhek en meer grondpaaie deur die plaas.
Troeteldiere word slegs met vooraf reëling toegelaat.
Rook is binnenshuis verbode, en 'n boete sal gehef word vir rook in die chalets. Geen sigaretstompies of enige vullis mag op die plaas weggegooi word nie. Asbakke en asblikke word by elke chalet voorsien.
Vure moet slegs in die aangewese braai-area gemaak word en slegs indien die weer (wind) dit toelaat. Die wind word op Mount Everest opgewek en dan na die Kaap uitgevoer.
As gevolg van hoë windspoed, moet asseblief nie handdoeke, breekgoed of enigiets buite onbewaak laat nie, en maak asseblief seker dat alle vensters, deure en krane toe is wanneer u uitklok.
Maak asseblief seker dat die vure geblus is voordat u gaan slaap.
'n Spoedbeperking van 30 km/h geld op die plaas as gevolg van wildlewe wat vrylik op die pad rondloop.
Hierdie is 'n werkende plaas en kragonderbrekings en wateronderbrekings is moontlik as gevolg van verskeie omstandighede soos wind, donderstorms, diere wat op gebreekte pype trap en Eskom, wat nie in ons beheer is nie. Daar is egter 'n kragopwekker vir die hoofkamp en 'n rugsteunbattery met sonkrag vir Arendskop. Spinnekoppe, slange, muise en ander diere kan hul pad in die chalet vind. Rapporteer dit asseblief sodat ons hulle veilig kan verwyder.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Arendskop is die gewildste eenheid en is 'n houtkothuis hoog teen die koppie met die beste uitsigte oor die vlaktes van die Vrystaat. Dié kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet en deure wat na 'n balkon lei. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die derde slaapkamer op die grondverdieping het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, gasoond, mikrogolf, rooster, breekware en eetgerei toegerus. Dit lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kaggel asook binnebraai-area. Gratis WiFi is in die eenheid beskikbaar. Die stoep bied skouspelagtige uitsigte oor die plaas, grasvelde en heuwels in die verte. Die arende en aasvoëls maak nes bokant die chalet teen die inhamme en kan maklik besigtig word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n 5 km grondpad na Mount Everest Gasteplaas se hoofhek en meer grondpaaie deur die plaas.
Troeteldiere word slegs met vooraf reëling toegelaat.
Rook is binnenshuis verbode, en 'n boete sal gehef word vir rook in die chalets. Geen sigaretstompies of enige vullis mag op die plaas weggegooi word nie. Asbakke en asblikke word by elke chalet voorsien.
Vure moet slegs in die aangewese braai-area gemaak word en slegs indien die weer (wind) dit toelaat. Die wind word op Mount Everest opgewek en dan na die Kaap uitgevoer.
As gevolg van hoë windspoed, moet asseblief nie handdoeke, breekgoed of enigiets buite onbewaak laat nie, en maak asseblief seker dat alle vensters, deure en krane toe is wanneer u uitklok.
Maak asseblief seker dat die vure geblus is voordat u gaan slaap.
'n Spoedbeperking van 30 km/h geld op die plaas as gevolg van wildlewe wat vrylik op die pad rondloop.
Hierdie is 'n werkende plaas en kragonderbrekings en wateronderbrekings is moontlik as gevolg van verskeie omstandighede soos wind, donderstorms, diere wat op gebreekte pype trap en Eskom, wat nie in ons beheer is nie. Daar is egter 'n kragopwekker vir die hoofkamp en 'n rugsteunbattery met sonkrag vir Arendskop. Spinnekoppe, slange, muise en ander diere kan hul pad in die chalet vind. Rapporteer dit asseblief sodat ons hulle veilig kan verwyder.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 4 duplex chalets wat elk 'n aparte kombuis en badkamer het. Saam kan dit tot 16 gaste akkomodeer wat dit baie gewild maak vir reunies, verjaardae en funksies. Die lapa met 'n binne-braai en pool tafel, plus 'n buite kuier area, is lekker in die winter en somer.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Daar is 'n 5 km grondpad na Mount Everest Gasteplaas se hoofhek en meer grondpaaie deur die plaas.
Troeteldiere word slegs met vooraf reëling toegelaat.
Rook is binnenshuis verbode, en 'n boete sal gehef word vir rook in die chalets. Geen sigaretstompies of enige vullis mag op die plaas weggegooi word nie. Asbakke en asblikke word by elke chalet voorsien.
Vure moet slegs in die aangewese braai-area gemaak word en slegs indien die weer (wind) dit toelaat. Die wind word op Mount Everest opgewek en dan na die Kaap uitgevoer.
As gevolg van hoë windspoed, moet asseblief nie handdoeke, breekgoed of enigiets buite onbewaak laat nie, en maak asseblief seker dat alle vensters, deure en krane toe is wanneer u uitklok.
Maak asseblief seker dat die vure geblus is voordat u gaan slaap.
'n Spoedbeperking van 30 km/h geld op die plaas as gevolg van wildlewe wat vrylik op die pad rondloop.
Hierdie is 'n werkende plaas en kragonderbrekings en wateronderbrekings is moontlik as gevolg van verskeie omstandighede soos wind, donderstorms, diere wat op gebreekte pype trap en Eskom, wat nie in ons beheer is nie. Daar is egter 'n kragopwekker vir die hoofkamp en 'n rugsteunbattery met sonkrag vir Arendskop. Spinnekoppe, slange, muise en ander diere kan hul pad in die chalet vind. Rapporteer dit asseblief sodat ons hulle veilig kan verwyder.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 39 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount Everest, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang