Pick your preferred language

English

Afrikaans

Ons ervaar tegniese probleme wat ons telefoonlyne affekteer. Stuur asb. vir ons 'n e-pos na besprekings@lekkeslaap.co.za
Selfsorg in Kiepersol

Mountain Creek Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Martha M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2025

Our stay was all we hoped for. Our stay was peaceful and enjoyable. The rooms had air-conditioning. We had enough plates, cups, glasses and all the kitchen utensils we needed. We were a group of 24 and were able to fit comfortably in the big living area. WiFi was only available at the pool area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marna V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Rustig. Ons het baie lekker gebly, kon rustig kuier op die stoep. En baie rustig slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2023

Het dit geniet, totdat die aangeklamde gaste opgedaag het. Dit is 'n pragtige, rustige plek. Ongelukkig het 'n groot groep later die middag opgedaag. Sommige was besope, en alhoewel hulle 'n redelike entjie weg van ons was, het ek bedreig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Wilna D
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2022

Die omgewing is pragtig, werklik balsem vir mens se siel. Ons het vir 3 nagte oorgeslaap. Dit is sommer naby alle aktiwiteite wat die omgewing bied. Ons moes 'n kurktrekker leen by 'n ander eenheid. Die dag met ons vertrek, het die skoonmaakpersoneel ons behoorlik uit die eenheid uitgeboender. Dit was so net voor 09:00 die oggend (ons moes 10:00 uit). Andersins is die plek nogals aan te beveel. Ons het ons tyd in Hazyview geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Talitha V
Kort verblyf
3.8
Mrt 2022

Heerlike, rustige atmosfeer. Die lodge het 'n heerlike, rustige atmosfeer. Woonplekkie baie netjies en was met al die nodige toegerus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Mrt 2022

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

My stay was great. Mountain Creek is a great getaway for all groups. The place is great and safe. You sleep with no worries about your car. Would definitely go back one day. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonita N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2021

Beautiful litchi orchard with gorgeous views. We had a lovely stay and the views are exceptional. Close to the Kruger. Safe. Melanie was amazing and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anneliese S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2020

Baie lekker gekuier en gerus, baie mooi omgewing. Baie dankie aan Melanie en haar span vir 'n baie lekker paar dae. Die rustigheid en die uitsig van ons chalet was regtig wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita F
Kort verblyf
5.0
Sep 2020

Perfekte gesinswegbreekplekkie op 'n pragtige litchiplaas! Eenheid is baie ruim met volop kuierplek (binne en buite). Goed toegerus en keurig gemeubileerd. Ek het nooit besef watter juweel Hazyview regtig is vir 'n toeris nie en ek het in die area groot geword. Sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R536 Hazyview/Sabie road, Hazyview, 1242, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 31 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b022ebd6d4139348a133473830369b2aad63ec12f02ff84aee8d1e2147186e47e396435b6fd7fffed3317dbbf3429513762?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 R536 Hazyview/Sabie road Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.032494558431 31.036945581437

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang