Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
B&Bs (2)
Wildsplase (8)
Hotelle (3)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Kiepersol

4.4 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Kiepersol van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Kiepersol besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kiepersol.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kiepersol akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kiepersol Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kiepersol Akkommodasie - Panorama Route

27 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 580
per nag, vir 2 mense
B&B in Hazyview, Kiepersol

Cuckoo Ridge Country Retreat is in die hartjie van 'n inheemse woud geleë en bied 'n rustige wegbreek wat oor die welige plantegroei en nabygeleë vrugteplase uitkyk. Die pad kronkel deur 'n inheemse landskap en as...

25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR2 750
R2 063
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hazyview, Kiepersol

21 Hazey River Country Estate is in Hazyview geleë en dit bied ruim verblyf vir 8 volwassenes en 4 kinders. Dis tussen Hazyview en Witrivier geleë en dit kyk oor die Da Gama-meer waar gaste kan gaan swem, visvang ...

Voorkeurvennoot
Spesiale Aanbod!
VanafR2 500
R1 875
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hazyview, Kiepersol

Poinsettia Family Cottage is op 'n piesangplaas in die Burgershall-omgewing geleë. Dié plaas is net 13 km vanaf Hazyview en 23 km van die Krugerwildtuin se Phabeni-hek af. Poinsettia Family Cottage het 3 slaapkam...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hazyview, Kiepersol

Mackers is ideaal op die Sabie-weg R536, 17 km buite Hazyview geleë, waar gaste 'n paar dae lank die area kan verken en die verskeie doendinge en besienswaardighede in die area kan geniet. Gaste kan 'n dag of 2 in...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Lodge in Kiepersol

Blue Mountain Lodge is 'n oord met alles ingesluit, wat op 200 hektaar van ongerepte bosveld geleë is. Die lodge bied gerieflike verblyf vir sakereisigers of vakansiegangers, en dis sowat 'n halfuur se ry van Hazyv...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Oord in Hazyview, Kiepersol

Sabaan Holiday Resort is tussen Sabie en Hazyview op die R536 geleë en bied bekostigbare selfsorg-gesinsakkommodasie, net 35 km vanaf die naaste ingang na die Krugewildtuin. Ons is baie sentraal geleë vir besoeker...

Vanaf
R2 180
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hazyview, Kiepersol

Bambuu Lakeside Lodge lê uitgestrek aan die oewer van sy eie privaat meer. Die weerkaatsing van die eiendom in die water weerspieël die luuksheid, rustigheid en rustigheid wat die plek gaste bied. Die lodge is mak...

Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Kiepersol

Villa Rostrata-on-Lake is 'n lieflike villa wat enige oordeelkundige besoeker tevrede sal stel. Dié selfsorg-villa spog met elegante plaasstyl-afwerkings. Die villa is ideaal geleë in Kiepersol, slegs 20 minute se...

Vanaf
R2 422
per nag (plek vir 2)
Lodge in Kiepersol

Hierdie 4-ster gastehuis is geleë in die pragtige Sabieriviervallei en word al sedert 1975 deur die Bohm familie besit en bestuur. By Bohm's wag absolute ontspanning in 'n malariavrye-gebied op jou. Bohm's se liggi...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hazyview, Kiepersol

By Kiepersol House sal jy so tuis voel soos by jou eie huis! Dit is ideaal geleë in Mpumalanga en dit is slegs 'n 3.5 uur rit vanaf Johannesburg. Hier sal jy rus en vrede ervaar, ver weg van die stad se gejaag, maa...

Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hazyview, Kiepersol

Highgrove House Country Hotel is op 'n 64 hektaar-plaas met avokado- en makadamia-neutbome geleë. Dis in die hartjie van Mpumalanga in Kiepersol, sowat 15 km van Hazyview af, geleë en binne 20 minute vanaf die Kru...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hazyview, Kiepersol

Nkonjane is 'n knus selfsorgeenheid vir 4 gaste op 'n werkende piesang-, gemmer-, makadamia-, en koffieplaas net langs die R40 naby Hazyview. Dié eenheid het 2 slaapkamers en 2 badkamers met storte. Die hoofslaapk...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hazyview, Kiepersol

Nabana Lodge is in Hazyview, Mpumalanga, 'n area wat bekend is vir sy warmlugballonritte, vierwielmotorfietsroetes en besienswaardighede soos die Perry's Bridge Reptielpark, Olifant-bewarea en die Shangana Kultuurdo...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hazyview, Kiepersol

Swallows House is 'n rustige wegbreek plek aan die oewer van Da Gama-dam in die mooiste gedeelte van die Laeveld. Dit is naby aan Witrivier, Hazyview, die Panorama Roete en die Krugerwildtuin. Die naaste hek na die ...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 000
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kiepersol

Bushwillow is 'n wonderlike selfsorghuis in die veilige Hazyriver Country Estate, in die hartjie van Mpumalanga. Die landgoed is net 3 en 'n half ure se ry van Johannesburg af, so dis die ideale naweekbestemming om ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kiepersol

Haus Kopatsch is ongeveer 12 km buite Hazyview geleë op 'n rif wat oor die Sabieriviervallei en die Krugerwildtuin uitkyk, in 'n natuurlike bos-omgewing in die middel van die wonderskone en rustige Mpumalanga Laeve...

Vanaf
R1 960
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kiepersol

Chestnut Country Lodge is in die pragtige Kiepersol-distrik naby Hazyview in Mpumalanga. Gerieflike verblyf, fynproewerskos en vriendelike diens. Die lodge bestaan uit 13 en suite-kamers en het 8 standaardkamers, w...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kiepersol

Hierdie is beslis 'n natuur-liefhebbers paradys: dit spog met asemrowende uitsigte oor die pragtige Sabie Rivier Vallei. Geleë aan die rant van die ongekunstelde berge van die Hazyview-Kiepersol Bewaringsarea, kyk ...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hazyview, Kiepersol

The Reserve Boutique Hotel is 'n familie-besigheid in die Sabievallei op die R536 in Kiepersol, Mpumalanga. Dit is net 25 km van die Krugerwildtuin af. Die natuurlike omgewing bied 'n rustige ervaring waar tee en sk...

Vanaf
R4 900
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hazyview, Kiepersol

The Zarafa is die ideale toevlugsoord vir diegene wat die balans tussen gees, liggaam en siel soek in die gemak van moderne luuksheid met klassieke Thaise en Balinese afwerkings om elke hoek en draai. Kom geniet die...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za