+12

Mountain Marina - One Bedroom Superior 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 W Quay Road, Victoria and Alfred Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mountain Marina - One Bedroom Superior 3 is 'n bekoorlike woonstel op die waterfront in Kaapstad. Dit bied 'n uitsig oor die eiland langs die One&Only Hotel. Die woonstel is naby restaurante, winkels, trekpleisters en konferensiegeriewe.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en dit lei na 'n balkon. Die en suite-badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n etenstafel geskik vir 4 gaste, 'n TV en rusbanke. Dit lei na die stoep met sitplek.

Daar is gratis WiFi en 1 veilige parkeerplek. Gaste het toegang tot gemeenskaplike swembaddens. Daar is 'n gemeenskaplike gimnasium in die gebou wat gaste teen 'n ekstra daaglikse koste kan besoek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chanel Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 7 W Quay Road, Victoria and Alfred Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 W Quay Road, Victoria and Alfred Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8705b4d5a40bb870be7e6ada0c0d676e28d4fbed4b45a7d66beef7ddacec8cee4c9c1f7daaf575fb06975e3144105bfbeb80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 2) 7 W Quay Road Victoria and Alfred Waterfront 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.910340001917 18.421386679112

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang