- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 39 Waboom Street, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Mountain Trails Accommodation is geleë in die rustige voorstad Glen Barrie in George. Dit is direk oorkant die woud geleë en bied direkte toegang tot die vele bergfiets- en staproetes wat in die omgewing bekend is.
Gerieflike akkommodasie word aangebied in 2 smaakvol versierde en privaat gastekamers met en suite-badkamers. Elke kamer is toegerus met 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, gratis WiFi en badkamergeriewe. Sonkrag verseker dat die eiendom nie deur beurtkrag beïnvloed word nie.
Buitebraaigeriewe op privaat patio nou slegs beskikbaar vir kamer 2.
Veilige parkeerplek van die straat af is op die perseel beskikbaar, en die ligging bied toegang tot restaurante en koffiewinkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Patrick Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 39 Waboom Street, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Mountain Trails Accommodation het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
39 Waboom Street, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang