Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Trails Accommodation

Gastehuis
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die koninggrootte-bed kan as 2 enkelbeddens met aparte bedlinne opgemaak word. Die kamer het ’n kas, sowel as ’n spieëlkas, stoel, TV met die volle DStv-pakket, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, gratis WiFi en badkamergeriewe soos handseep, sjampoe en badhanddoeke.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die koninggrootte-bed kan as 2 enkelbeddens met aparte bedlinne opgemaak word. Die kamer het ’n kas, sowel as ’n spieëlkas, stoel, TV met die volle DStv-pakket, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, gratis WiFi en badkamergeriewe soos handseep, sjampoe en badhanddoeke. Daar is 'n nuwe kombuisie met 'n opwasarea wat by die eenheid gevoeg is. Dit het kasspasie, basiese breekware en eetgerei, 'n yskassie en mikrogolf.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waboomstraat 39, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7aed514693d80ef4181e9c7319d1407cdb62ac47adb93fd69abc5d064aa3aa642a8296152af9324e3925caaa0a3a58ed650c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 39 Waboom Street Glen Barrie 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.940174 22.456728411045
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem