2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - 30 van Riebeeck Street, Franshhoek, 7690, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Mountain View Cottage is in 'n straat vol bome in Franschhoek op die eienaar se perseel geleë. Hier kan gaste 'n pragtige uitsig op die berge vanuit die bed geniet.
Die eenheid op die boonste verdieping het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en dubbelwasbak. Die slaapkamer het ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel.
Die kothuis is ideaal geleë net 'n entjie van die hoofstraat af sodat gaste die stilte van hierdie pragtige dorp kan geniet, maar naby genoeg aan wêreldklasrestaurante is. Franschhoek word deur skouspelagtige berge en ongelooflike wynplase omring.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marcelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 80
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 30 van Riebeeck Street, Franshhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Mountain View Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 van Riebeeck Street, Franshhoek, 7690, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang