Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Cottage

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marcelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 50 resensies vir Mountain View Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marc O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en prakties.

Uitstekende plek. Skoon, netjies en alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette L
Enkelreisiger

Aangenaam.

Baie netjies en pragtig ingerig. Goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and quiet. Perfect for a quick stop over in Franschoek.

Very peaceful stay. Our host was very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie!

Moderne verblyf met stylvolheid gemeubileer. Heerlike matras - lekker vas geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanja C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanja C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, pragtige uitsig.

Baie netjies en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlia L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carlia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, besoek Franschoek vir huweliksherdenking.

Skoon, netjies en pragtige privaat plekkie perfek vir naweek se verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kan alles beaam wat die vorige gaste geskryf het! 'n Pragtige Cottage!

Inklok en uitklok was soomloos. Pragtige uitsig op die berge, gemaklike bed, mooi wit linne, 'n moderne bad en baie lieflike stort. Heerlike koffie en beskuit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlo G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Excellent value for money and very well located.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindy E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Safe, clean and an excellent location.

Marcelle is an excellent hostess and the lovely quality coffee with rusks as well as the surprise chocolate at the bed made for a special stay. Beautiful and modern as well as very safe. We would highly recommend this accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clare M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clare M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, neat and comfortable.

Our room did indeed have a mountain view, and was more spacious than we expected. The little kitchen area had all one needs to make a warm drink or heat a meal. Everything was clean and well organised. A good stay, thank you.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederik V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, modern en vreeslik netjies en skoon.

Ons het baie lekker gebly. Dis is netjies, skoon en baie modern. Dit is ook baie goed geleë naby die hoofstraat en al die groot wynplase.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a pleasant 1 night stay.

Accommodation is very modern and comfortable. Unfortunately no backup for loadshedding.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bev S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bev S
Saam met eggenoot / lewensmaat

If I could award more stars I would!

What you see in the photos is exactly what you get. A lovely, comfortable, space which is well-situated with a view of the mountains. This unit cannot be beaten for value for money. The rusks and different coffees and tea were much appreciated. We received a warm welcome from Marcelle. Although our car was parked on the street, it wasn't an issue and was quite safe. I would recommend Mountain View Cottage to anyone.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Cottage se terugvoer

Thank you so much for your feedback, I am so pleased you had a comfortable stay. Hope to see you soon.

Mountain View Cottage
Yolande B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons nodig gehad het.

Dit was net reg vir die kort tyd wat ons daar was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, netjiese en gerieflike verblyf. Baie lekker koffiestasie en klein extras.

Kan aanbeveel dat die dakvensters dalk op 'n manier toegemaak kan word. Die kamer is al van baie vroeg af lig in die oggend. Verder is alles perfek. Baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernice L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay and will want to go back again. So clean and modern.

We will go back anytime and also tell friends and family. Thank you for the great place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda F

Rustig, gerieflik en perfek geleë.

Perfek vir 'n romantiese wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker gekuier by Mountain View cottage.

Baie netjiese en skoon, mooi uitsig op die berg en redelik sentraal geleë. Ons kar moes ongelukkig buite op straat slaap.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed toegeruste, moderne, netjiese selfsorgverblyf.

Sentraal geleë, moderne selfsorgeenheid, smaakvol gemeubileerd. Ten volle toegerus en meer! Vriendelike gasvrou. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deane M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deane M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en modern.

Die eenheid is in 'n rustige buurt met pragtige berguitsig. Die kamer en badkamer is baie modern en het alle gemaklikhede wat mens benodig. Dit was lekker warm en snoesig. Daar was ook 'n groot verskeidenheid van koffie en tee vir ons uitgelê om van te kies, asook lekker gesondheidsbeskuit. Ons sal definitief weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenico O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenico O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prachtig, ruim, schoon kamer en badkamer. Heerlijk slaapplezier op een goed bed. Welkome verrassings, beschuit en chocola. Vriendelijke gastvrouw.

Voelde zich zeer verwend met prachtige kamer. Bloemen in badkamer. Hebben zeer genoten!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leigh W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A comfortable and tastefully decorated apartment centrally located.

The apartment is very comfortable and tastefully decorated. The bed and linen is good quality and the bathroom is beautiful. The view of the mountain from the comfort of the bed is spectacular. The hosts were welcoming and helpful and we would happily visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Timothy John F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Timothy John F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good sized bedroom with good views and a friendly host. We would go back without hesitation.

Liked the little extras like Sally Williams nougat on each bed, flowers in the bathroom and bedroom. Super bathroom. Convenient to town could easily walk. Would suggest hosts consider blinds at the entrance to the cottage as in summer we thought the sun would wake one up earlier than perhaps we would want.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanelle C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, modern, clean and neat!

It was the perfect place for me and hubby to stay over for a night. Everything was very neat and clean. Very cosy and the view of the mountain was beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, met mooiste berguitsig!

Eienaars was super vriendelik, huisie was baie skoon. Ons was daar vir 'n troue en ek het eienaar gevra of ons vroeër kan inteken, en sy het so gereël. Baie baie dankie vir julle moeite!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moritz F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moritz F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy, modern.

Greeted very warmly, nice location, not too far from Main Street but quiet. High roof keeps cold. Very nice bed and bathroom. Kitchenette basic as advertised but was greeted by coffee (plunger and Nescafé) and milk in the fridge with rusks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place to stay.

Very nice and friendly owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amy C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy C
Besigheidsreis

Beautiful space and very accommodating.

I stayed over for business and checked in quite late. Was a great space to crash after a long day of work in the area. Worth every penny and value for money. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frances W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and peaceful, with unsurpassed views.

Tastefully studio apartment with everything you require, close to centre of town, yet quiet , peaceful and stunning views. Lovely area to take walks after a day of sightseeing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christoffel B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoffel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvrou was besonders vriendelik en behulpsaam.

Die vertrek en badkamer is in 'n moderne boustyl met 'n pragtige uitsig oor Franschhoekberg. Die meubelment is netjies en pas by die moderne boustyl van die huis. 'n Effektiewe alarmstelsel help dat Gautengers nog rustiger slaap. Die omgewing is netjies en baie stil. Ons sou ons verblyf van twee nagte met nog 'n nag wou verleng, maar ander besprekings het gewag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine C
Besigheidsreis

Was lovely. Exceptional host with an eye for the finer details.

We had a very nice stay. Top quality finishes everywhere. But the most important thing was the way our hostess made us feel so welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging en baie netjies.

Die verblyf was uitstekend en so ook die ligging daarvan. Marcelle is ook 'n baie aangename gasvrou. Ek sal maklik weer daar gaan oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marguerite G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marguerite G
Saam met vriende

Check-in was friendly and efficient and the unit was clean and welcoming.

We enjoyed our stay and appreciated the small touches like fresh milk, risks and filter coffee. The unit is within easy walking distance of the centre and the surrounding area is picturesque and peaceful. We were lucky to have very good weather.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zandri V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zandri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike verblyf

Marcelle het ons baie vriendelik ontvang en laat tuis voel. Die ligging van die woonstel is letterlik stap afstand na die dorp self en 'n oulike klein dam vir so bietjie ekstra natuur. Woonstel is modern ingerig met 'n lieflike klein balkon wat op die Franschhoek klippe teken die bergpas uit kyk. Ons kort verblyf was aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marise B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike blyplek!

Marcelle was 'n wonderlike gasvrou wat vooruit met ons gekommunikeer het i.t.v. reëlings. Daar was baie "ekstras" soos elektriese komberse in die koue, heerlik koffie en tee en beskuit, botteltjies water en sjokolade. Baie dankie vir die bederf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding.

A beautiful little hideaway in the most beautiful house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Piet R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar was geen aanduidings hoe om daar te kom nie, geen naambordjie op die huis aangebring.

Geen klokkie nie, dis nie 'n cottage nie, maar n kamer met 'n en suite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Cottage se terugvoer

Hi Piet,

I am sorry to see your review and would like to reply to your points:

You mention not getting directions, however on booking, the relevant directions are sent to each guest by the booking agent.

As a host I always make contact with my guests to give them information about their check in. I was unable to make contact with you before your arrival, as the mobile number that you listed on your booking was incorrect.

You planned an early arrival, but made no attempt to communicate that with me, so when you arrived mid morning, the room was in the process of getting cleaned from the previous guests. I offered the room to you at midday, but you declined that.

On arrival you were noticeably upset regarding the on street parking (this is listed on my page), I tried to explain that your car would be safe and that we often (as well as neighbours) leave their car parked on the street. You eventually accepted the parking situation after phoning TravelGround to complain. We have an alarm on the property which is armed in the evening. The remote for the alarm is given to all my guests at check in. This remote has a panic button to ensure the safety of my guests.

You mention that I do not have a name board on our wall, but the house number is very clear and the street name is also indicated.

I have noted that you expected a clock in the room, however, after much deliberation, I have decided not to get one, as most guests travel with mobile phones or wrist watches.

You rated me very poorly on location and value for money, but that is something one would check when they book. If a listing is out of your budget or isn’t convenient in terms of location one should not book there.

I always try and strive to making my guests stay as comfortable as possible. I do this by supplying fresh milk for tea and coffee, fresh flowers in the room, shower gel in the shower, rusks/biscuits for morning tea, to name just a few.

Kind Regards,
Marcelle

Mountain View Cottage
Annemarie M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en modern.

Ons verblyf by Mountain View Cottage is definitief aan te bevele. Ons is baie vriendelik ontvang. Ons uitsig na die berg is asemrowend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect stay!

Me and my husband had a lovely stay at Mountain View Cottage! Very clean and comfortable cottage with everything you need. Perfect location and beautiful view of the mountains. Delicious coffee! Excellent accommodation highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing, just what we needed. Beautiful location and great service.

Enjoyed it very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemie H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik

'n Ongelooflike mooi en ruim kothuis met 'n fantastiese uitsig. Die water en sjokolade in die yskas was 'n groot verrassing. Franschhoek is 'n baie warm plek en vir ons sou 'n lugversorger baie welkom wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A peaceful and relaxing getaway.

It was such a treat to stay in Marcelle’s Mountain View Cottage. It was clean, beautiful and had wifi and Netflix too. We are very fortunate to have had such a wonderful experience in Franschhoek in such a convenient location, close to the main center. A true gem, thank you Marcelle for having us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Whitney J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Whitney J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Very beautiful. Marcelle is kind and Caring. She made us feel comfortable. I wish we stayed longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond K
Enkelreisiger

Baie netjies met luuksheid, prakties en ruim spasie. Was aangenaam verras om ruim kamer met lessenaar en kragpunte op regte plek te kry.

Sou verkies het om my kar binne te parkeer maar Franschhoek is heel veilig. Badkamer baie ruim en baie kopruimte vir stort. Sal enige tyd Mountain View Cottage aanbeveel en Marcelle was baie aangenaam en kamer pynlik netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die plekkie is 'n versteekte juweel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene C
Saam met vriende

Netjies, modern en baie skoon.

Vir seker aanbeveel vir vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Classy upmarket en ideaal vir paartjie.

Moderne afwerking. Bonne met balkon wat op berg uit kyk. Luukse badkamer en gasvrou gee aandag aan klei dingetjies soos filterkoffie, sjokolades en stortgel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfort and luxury combined in a modern setting.

Marcelle welcomed us and explained a few details regarding the cottage. But nothing prepared us for the cottage itself. Modern, clean, beautiful linen and towels. Variety of coffee and tea! Milk and water in the fridge. Beautiful smelling hand wash and lotion in a big bathroom with big shower and bath. Huge comfortable bed, beautiful views. And the little extra (chocolate covered nougat) on the bedside tables was just super thoughtful! The location is central - if it wasn't so hot we would have walked everywhere.Thank you Marcelle for making our stay in Franschhoek so enjoyable! We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uistekend

Uitstekende verblyf en waarde vir geld wat ons verwagtingin oortref het. Sal beslis aanbeveel vir 'n naweek weg vir twee in Franschhoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 30, Franshhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA756273ebc71ee116107cb4af3ef204b84c0912d52c19fddb17be1dc2651696030c047d9a5be4737d9ed098f41f9c3692b4c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 30 van Riebeeck Street Franshhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -33.9098359 19.1270376
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem