Mpopomeni - Hummingbird Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Carrissa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 maande
Opsomming van Resensie
Surina B - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderlike vakansie! Ons beplan alreeds ons terugkeer vir nog meer.
Lees meerFandre N - Apr 2024
Algehele gradering
Solitude.
Mpopomeni - Hummingbird Lodge se terugvoer
Baie dankie, Fandre, vir die mooi resensie! Dit was lekker om julle hier te hê, ek is bly julle het dit geniet en dit was 'n lekker rus naweek vir julle. Hoop om julle gou weer in die toekoms te ontvang!
Marique S - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik gerus! Wat 'n plesier!
Mpopomeni - Hummingbird Lodge se terugvoer
Dankie Marique! Dit was lekker om julle hier te hê. Ek is bly julle het lekker ontspan en ons kon ons stukkie paradys met julle deel. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te ontvang!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hartebeesplaat Plaas, Doornkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga