Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Vosburg

Môrester Selfsorg Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Noelien B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Karoo stilte. Al het ons net een aand oorgebly, was dit 'n plesier om hier diep in die Karoo stilte te rus oppad huistoe. Die lekker beskuit en koel kamers het baie gehelp vir ons moeg reisiger lywe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ideale asemskep-opsie in die Bo-Karoo. Een van die beste oornagopsies wat ons al bespreek het. Ons maak reeds planne om terug te keer en langer te kuier! Die huis is baie gerieflik ingerig met alles wat nodig is, insluitend 'n lieflike stoep vir braai en kuier by die mooi tuin. Stilte en privaatheid gewaarborg, en die ligging is perfek om Vosburg te voet te verken. Bo-Karoo gasvryheid op sy beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

We would highly recommend Morester. Anna and Ig were wonderful hosts. Accommodation was quaint and comfortable. Vosburg is a lovely town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

N bucket list oornagplek. Karoo Juweel. Perfekte ingerigte oornagplek vir 'n gesin wat alles in detail bied. Anna maak soveel moeite om jou verblyf by Morester onvergeetlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke P
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Sal verblyf in gastehuis aanbeveel. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Gastehuis baie skoon, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert En Anelia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ideale oorslaap tussen Gauteng en Kaapstad. Verblyf was baie aangenaam. Huis is baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Like visiting Grandma for the holidays! We felt the love and warmth. Our stay was exceptional. A true home away from home with everything you would possibly need. The hostess blessed us with a tin of her scrumptious rusks each visit - we stayed over twice on separate nights. Their thoughtfulness and generosity is out of this world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Môrester Selfsorg Gastehuis
Tina, you and your family were great guests and a blessing to us. Thank you for coming.

Tina S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Heart warming and thoughtful. Fantastic and the special touches of milk and rusks were amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig en stil. Dit was rustig en gemaklik in 'n skoon en baie netjiese huis wat alles het wat benodig word. Dit is goeie waarde vir geld en kan aanbeveel word. Die eienaars is baie vriendelike en behulpsame mense wat 'n mens baie tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suset D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Heerlike kuier, 'n huis weg van die huis. ‘n ongelooflike ervaring van vreedsaamheid. Morester is 'n pragtige ou huis met al die geriewe wat nodig is. Die gasvrou het ons hartlik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 119

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 6)
Bespreek

152 Smit Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b392b7d4eb85edddcd926a7b2566119f8680fa0b5a69bef4f31a1e0a4ac3dc4d41d82e4e9554dac00cf04eb834536d1b820?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag, vir 6 mense 119 5 1 5 152 Smit Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.577855107493 22.879358008598
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang