+114
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Muir Holiday Apartments

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 189 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Barbara D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Amazing. This is not the first stay at Muir; I always go back as it is great value for money and a wonderful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muir Vakansie Woonstelle
Muir Holiday Apartments
Good day, Thank you so much for your kind words and for returning to Muir Holiday Apartments! We’re delighted to hear that you continue to enjoy your stays with us and find value in what we offer. It’s always a pleasure to welcome you back, and we look forward to hosting you again in the future. Kind regards, Muir Holiday Apartments

Hanno D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Convenient and clean with friendly service staff. We loved the fact that the unit was pet friendly as well as its close proximity to the beach. We found the lounge furniture a bit uncomfortable and impractical. Basically too much furniture. The owner might want to consider a modular/L-shaped sofa instead, which should fit neatly into the corner, thus maximizing the limited space available. The TV on the fridge could also possibly be mounted on the wall rather at a more user-friendly height.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muir Vakansie Woonstelle
Muir Holiday Apartments
Good day Hanno, Hope all is well. Thank you very much for your feedback—we truly appreciate hearing from our guests. We are delighted to see that your vision for the apartment aligns exactly with our plans for the unit. Renovations are scheduled to begin later this year, and it is very encouraging to know that our guests are excited about the improvements we have in mind. We look forward to welcoming you back once the renovations are completed and hope to accommodate you again in the near future. Kind regards, Muir Holiday Apartments

Jacob C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Die woonstel is stapafstand van die see en strandmeer. Baie skoon en netjies. Die akkommodasie het aan al ons verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
Kort verblyf
4.6
Jan 2026

Pragtige plekkie binne loopafstand van lagoon en strand. Sal weer daar gaan bly. So lekker dat ek nie wou terugkom. Enigste klagte is dat ons nie kon DStv kyk nie omdat ons old school is en nie weet hoe om te stream nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muir Vakansie Woonstelle
Muir Holiday Apartments
Goeie dag Andre, Baie dankie vir u mooi terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat u so lekker by Muir Vakansie Woonstelle gebly het en die ligging so geniet het – dit klink of dit moeilik was om terug te kom! Ons is jammer oor die ongerief met DStv en waardeer u geduld. Ons gaan ons bes doen om dit in die toekoms makliker vir gaste te maak, sodat niemand hoef te sukkel nie. Ons sien uit daarna om u weer by ons te verwelkom! Vriendelike groete, Muir Vakansie Woonstelle

Beanca L
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2026

Teleurgesteld. Was nie tevrede met die verblyf nie. Teëls van vloer by ingang was gekraak en spieël in badkamer verouderd. Nie 'n plek wat jy baie tyd in wil spandeer nie. Kommunikasie was ook nie goed nie. Was teleurgesteld.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Muir Vakansie Woonstelle
Muir Holiday Apartments
Goeie dag Beanca, Dankie dat u tyd geneem het om u ervaring by Muir Vakansie Woonstelle met ons te deel. Ons is jammer om te hoor dat u verblyf nie aan u verwagtinge voldoen het nie. Ons waardeer u terugvoer oor die vloer en badkamer, en neem dit baie ernstig op. Ons is tans besig om renovasies te beplan om die eenhede te verbeter en op tegradeer. Ons vra omverskoning indien ons kommunikasie nie duidelik genoeg was nie. Ons verstaan dat ons probeer het om u na ’n groter eenheid op tegradeer, maar weens die vereistes vir diere-vriendelike akkommodasie was dit ongelukkig nie moontlik nie. Die dames het egter voorsiening gemaak sodat u vroeër as die gewone inboektyd (15:00) kon ingetrek het, en u het die eenheid later verlaat as die gewone uitboektyd (10:00). Ons streef altyd daarna om ’n aangename en gemaklike ervaring vir ons gaste te bied, en dit is jammer dat ons dit hierdie keer nie ten volle kon doen nie. Ons hoop om u in die toekoms weer te akkommodeer en u die verbeterde ervaring te kan bied. Vriendelike groete, Muir Vakansie Woonstelle

Nokuthoba G
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Jan 2026

The apartment is very convenient. Stilbaai is a very good place to stay. Not a minute. It was just a roof over my head. I felt so small. I did not like the semi-detached apartment. We did not even take pictures inside the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

25364 H
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Was 'n eerste besoek aan Stilbaai, wonderlike ervaring. Fantasties lekker! Loopafstand van die strand. Braaigeriewe gemaklik. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Very good. Fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malanie P
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Presies wat die dokter voorgeskryf het. Ek is so beïndruk, alles was net top notch. Heerlike gerieflike huis met alles wat jy kan nodig hê. Lekker gemaklike bed en beddegoed. Ek sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlik gebly. Skoon, netjies, goed ingerig, rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Muir Vakansie
Woonstelle ...

Eiendomme 1

Resensies 189

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 943
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 943
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 943
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Muir Hoiday Flats, Perlemoen Ave 5, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliMDIyMjc4LWZjNmUtNDY4OS1iODAwLWNiYjBiNTllYjNjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R943 per nag, vir 2 mense 189 5 1 5 Muir Hoiday Flats Perlemoen Ave 5 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.382190665439 21.42072149994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang