+114
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Muir Holiday Apartments

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 186 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Hanno D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Convenient and clean with friendly service staff. We loved the fact that the unit was pet friendly as well as its close proximity to the beach. We found the lounge furniture a bit uncomfortable and impractical. Basically too much furniture. The owner might want to consider a modular/L-shaped sofa instead, which should fit neatly into the corner, thus maximizing the limited space available. The TV on the fridge could also possibly be mounted on the wall rather at a more user-friendly height.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacob C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Die woonstel is stapafstand van die see en strandmeer. Baie skoon en netjies. Die akkommodasie het aan al ons verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

25364 H
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Was 'n eerste besoek aan Stilbaai, wonderlike ervaring. Fantasties lekker! Loopafstand van die strand. Braaigeriewe gemaklik. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nokuthoba G
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Jan 2026

The apartment is very convenient. Stilbaai is a very good place to stay. Not a minute. It was just a roof over my head. I felt so small. I did not like the semi-detached apartment. We did not even take pictures inside the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Gary F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Very good. Fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malanie P
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Presies wat die dokter voorgeskryf het. Ek is so beïndruk, alles was net top notch. Heerlike gerieflike huis met alles wat jy kan nodig hê. Lekker gemaklike bed en beddegoed. Ek sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlik gebly. Skoon, netjies, goed ingerig, rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julia C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Ons is opgradeer na 'n groter eenheid, wat vir ons baie beteken het. Ons verblyf was uitstekend. Alles was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abriam M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantastiese uitleg, net 5 min se stap tot by die strand, baie stil en veilig. Fantastiese oornag gehad, vanaf bespreking was alles wat nodig is in die apartment om te gebruik, netheid puik. Sien uit om weer te bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie M
1 nag
5.0
Mei 2025

Die skoon reuk toe jy die woonstel binne stap was hemels, die vars beddegoed 100%. Wat 'n lekker tuiste! Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Muir Vakansie
Woonstelle ...

Eiendomme 1

Resensies 186

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 943
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 943
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 943
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Muir Hoiday Flats, Perlemoen Ave 5, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliMDIyMjc4LWZjNmUtNDY4OS1iODAwLWNiYjBiNTllYjNjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R943 per nag, vir 2 mense 186 5 1 5 Muir Hoiday Flats Perlemoen Ave 5 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.382190665439 21.42072149994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang