18 gaste
7 slaapkamers
11 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R62, Volmoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Muldersbank Plaasakkommodasie is op 'n volstruisplaas 17 km buite Oudtshoorn, 'n groot dorp langs die bekende Kaapse Roete 62 geleë. Oudtshoorn spog met die meeste volstruise ter wêreld. Ander trekpleisters sluit die Kangogrotte en die Klein Karoo-wynroete in.
Dié ruim plaashuis het 7 slaapkamers en bied slaapplek aan 18 gaste. Die eerste 3 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed, 2 van die slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, die sesde slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, en die sewende slaapkamer het 'n stapelbed. Daar is 2 badkamers.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg. Ander geriewe sluit plafonwaaiers, 'n lapa, braai-area en veilige parkeerplek in.
Daar is talle natuurreservate in die omgewing wat Muldersbank Plaasakkommodasie ideaal maak vir natuurliefhebbers. Ander doendinge in die omgewing sluit talle wynlandgoedere, Kango Wildlife Ranch, staproetes, restaurante en historiese-besienswaardighede in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Bad, Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Clara Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 45
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R62, Volmoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Muldersbank Plaasakkommodasie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R62, Volmoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang