Mushashani Boskamp
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Cecil Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jare op LekkeSlaap 10
Opsomming van Resensie
Johan R - Okt 2022
Algehele gradering
Teleurstellend.
Mushashani Boskamp se terugvoer
Jammer, dat die plek nie aan julle verwagting voldoen het nie maar dit word so akkuraat as moontlik beskryf en met foto's uitgebeeld op ons blad. Beurtkrag was ook nie op die boeke vir daardie week nie maar ek was die 1ste oggend oppad met 'n ketel om op die vuur te kan gebruik indien julle nou moes water kook in die slegs 2 uur per dag beurtkrag op daardie stadium.
Die ou plaasdam is soos beskryf bietjie omskep in 'n mooi swemplek maar omdat dit ook aan wildsuipings water voorsien wil ek dit nie vol gewone swembad chemikalieë gooi nie. Blou lig met zapper lok nog meer insekte en ander ongediertes van oral oor terwyl net 'n paar effektief dood word en dit is boonop uiters steurend. Die ou bad wat met klip ingebou is, is dalk gevlek maar wel skoon. Ons sal dan 'n groter poging aanwend om die vlekke te probeer uitkry. Sal ook kyk na die mes situasie in die kombuis want daar behoort 'n skerp mes te wees.
Gilbert R - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Mushashani Boskamp se terugvoer
Baie dankie!
Kom gerus weer.
Pavel B - Mrt 2020
Algehele gradering
Beautiful place.
Mushashani Boskamp se terugvoer
Good day Pavel. Thank you for the kind and positive review. You were a great and friendly group who enjoyed the accommodation, bush and the Musina area as a whole for what it is and has to offer. You are always welcome back.
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cromer-plaas, N1, Musina, 0900, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom