Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mushashani Boskamp

Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 3 resensies vir Mushashani Boskamp
Netheid
4.3/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.3/5
Johan R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Johan R
Gesin met tieners

Teleurstellend.

Ons het na een nag gepak en vertrek. Kombuis is sleg toegerus. Geen ordentlike skerp vleismes nie. Geen gasstoof of ketel om op die vuur te gebruik nie. Die dam-swembad is vol groen slym. Die bad is gevlek. Meer goggas in die aand op jou bord as kos. 'n Blou lig met 'n zapper sal werk. Die bed is hard en 'n goeie nagrus is onmoontlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mushashani Boskamp se terugvoer

Jammer, dat die plek nie aan julle verwagting voldoen het nie maar dit word so akkuraat as moontlik beskryf en met foto's uitgebeeld op ons blad. Beurtkrag was ook nie op die boeke vir daardie week nie maar ek was die 1ste oggend oppad met 'n ketel om op die vuur te kan gebruik indien julle nou moes water kook in die slegs 2 uur per dag beurtkrag op daardie stadium.
Die ou plaasdam is soos beskryf bietjie omskep in 'n mooi swemplek maar omdat dit ook aan wildsuipings water voorsien wil ek dit nie vol gewone swembad chemikalieë gooi nie. Blou lig met zapper lok nog meer insekte en ander ongediertes van oral oor terwyl net 'n paar effektief dood word en dit is boonop uiters steurend. Die ou bad wat met klip ingebou is, is dalk gevlek maar wel skoon. Ons sal dan 'n groter poging aanwend om die vlekke te probeer uitkry. Sal ook kyk na die mes situasie in die kombuis want daar behoort 'n skerp mes te wees.

Mushashani Boskamp
Gilbert R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gilbert R
Gesin met klein kinders

Rustig en ontspannend.

Baie stil en rustig, skoon en die plaas is mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mushashani Boskamp se terugvoer

Baie dankie!
Kom gerus weer.

Mushashani Boskamp
Pavel B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pavel B

Beautiful place.

Everything we wanted was fulfilled.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mushashani Boskamp se terugvoer

Good day Pavel. Thank you for the kind and positive review. You were a great and friendly group who enjoyed the accommodation, bush and the Musina area as a whole for what it is and has to offer. You are always welcome back.

Mushashani Boskamp
Vanaf R3 460
R3 460 R3 114
per nag, vir 11 mense
Vanaf R3 460
R3 460 R3 114
per nag, vir 11 mense
Vanaf R3 460
R3 460 R3 114
per nag, vir 11 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cromer-plaas, N1, Musina, 0900, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcUqFN69MDNTly99QM3eZjra8MC4CNoYFHrWtak3C6aDDq3PR37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 460 nouVanaf R3 114 per nag, vir 11 mense 3 5 1 4 Cromer Farm N1 0900 Limpopo 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -22.465215213395 30.045296763229