+9

5 gaste

3 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 34 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Mythos is 'n pragtig versierde huis in Paternoster aan die Weskus. Dis 40 m se stap vanaf die strand en het slaapplek vir 5 gaste.

Die huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde het 'n driekwartbed. Die twee kamers deel 'n badkamer met 'n bad.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en het 'n yskas, elektriese stoof, wasmasjien en wynverkoeler. Die leefarea het 'n 74" LCD-TV met sekere DStv-kanale en daar is 'n binnebraai.

Buite is daar nog 'n braai, 'n toesluitmotorhuis en parkeerplek langs die huis. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Gaste mag slegs buite die huis rook.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Wernen A
Saam met lewensmaat
5.0
Kon goed rus, naby see en ander noodsaaklike dinge. Verblyf was goed, baie baie rustig.
Mrt 2026
Nina A
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was fantasties. Ek het dit baie geniet, die huis is puik. Kan daar net miskien ietsie wees vir die mure.
Feb 2026
Willem B
Saam met vriende
5.0
Our stay was extremely peaceful and enjoyable. We enjoyed our stay thoroughly!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Tanneth B
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing weekend getaway. Very relaxed and calm vibe, close to all amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Jan J
Saam met lewensmaat
4.8
Uitmuntend. Dit is altyd lekker om in Mythos te bly.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 2025

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 34 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mythos het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 240
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 240
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 240
per nag (plek vir 5)
Bespreek

34 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4307baed7285c54957bd9d1acef628cba503fba5d2410657246636b13f9026a14e219e8d4afef6e7a7c456a9bc4f6387f3b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 240 per nag, vir 5 mense 49 5 1 5 34 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.806923791782 17.896357029676
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang