Selfsorg in Agulhas

Bastion Coastal

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Enrico H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Exceptionally awesome. The stay was awesome 11/10. The big spacious dining area with braai was such a bonus. Everything was so modern and on point. This place is so relaxing and welcoming; it's just amazing. Our stay was great. We were a large group of friends, and everyone is still raving about how incredible this place was to them. Money well spent, and we would return here a million times again. Well done to the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shandre
Bastion Coastal
Dear Enrico, Thank you for such an awesome opportunity to host you and your friends.

Danyell W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Fantasties! Baie luuks en netjies, alles wat mens benodig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shandre
Bastion Coastal
Thank you Danyell, for such a positive review. We look forward to welcoming you back in the near future.

Demi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Homey and cosy. Really enjoyed it with my boyfriend, enjoyed the patio and braai area. Such a great place for a weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Excellent. All good. The kitchenette could do with a toaster.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Moderne sentrale blyplek met 'n paar aangename verrassings wat dit spesiaal maak. Die woonstel is net so pragtig soos op die foto's en daardie stoep met die braai is 'n wenner. Die vriendelike gasvrou het al my vrae voor die tyd beantwoord, gesorg dat ons dadelik toegang het, dat ons privaatheid het, en dan is daar die klein goedjies soos genoeg handdoeke, 'n blikkie met koekies en beskuit, melk in die yskas, ens wat jou welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Stunning. This apartment was fabulous, everything was top quality, from the bedding to the glassware and the large fridge was so nice. Beautiful setting and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eliska C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Absolute sielsverfrissende mees aangenaamste kwaliteit tydverdryf. Hierdie is 'n absolute aanbeveling. Die mees spesiale tyd vir jong getroudes om mekaar in diepte te leer ken. Soos ek sê dis 'n absolute aanbeveling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phebia A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Fantasties, uitstekend! Ons wegbreekplekkie, beveel definitief aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phebia A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Fantasties, rustig, presies wat ons nodig gehad het. Ten volle geniet, baie stil en rustig. Shandre is 'n engel, behulpsaam. Gaan definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernidene V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2019

Snoesig en gerieflik. Ons het so lekker hier gebly. Eienaars was baie vriendelik. Dis naby die strand. So mooi en modern, maar tog 'n huislike gevoel. Alles wat jy nodig sal kry is daar. Sal dit vir seker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Shandre
Bastion Coastal
Thank you for such a positive review, we look forward to welcoming you back in the near future. Regards, Shandre

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Shandre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 70

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek

48 Church Street, Struisbaai, 7580, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqXTJ4sFUomOyX4AuErB0qrnWte6BneD6zXWj7PEVAb1cbYREiE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10) 18 5 1 5 48 Church Street Struisbaai 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.799519 20.047736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang