Nama-Nama Guest Rooms
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeck-laan 9, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nama-Nama Guest Rooms is 'n lieflike sandsteenhuis in 'n rustige straat in Vredendal. Dit bied gerieflike verblyf wat stapafstand vanaf verskeie geriewe, soos banke, Shoprite, Kentucky, Clicks, die Munisipale Biblioteek, kerke, mediese sentrums, vulstasies en nog meer. Dit is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers.
Dié ruim kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n matras vir 'n kind. Daar is 'n TV met DStv, lessenaar, lugversorging, 'n yskassie, haardroër, plafonwaaier, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die skaduryke stoep het 'n tafel met 4 stoele en 'n klein, draagbare braai.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Hierdie verblyf maak permanent van sonkrag gebruik en het heeltyd toegang tot warm water. Dit is by die Olifantsrivier in Namakwaland geleë en is vir sy pragtige veldblomme in Augustus tot September, asook kenmerkende vetplantflora bekend. Hierdie area spog ook met 'n welvarende boerderysektor en talle wynkelders.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Chris-Johan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Van Riebeeck-laan 9, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
- Gaste dink Nama-Nama Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeck-laan 9, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom