Nat-Art Accommodation
Beskrywing
Lazy Lavender het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, ketel en 'n toonbank met 2 stoele. Daar is 'n TV met Open View in die sitarea. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die eenheid het 'n aparte ingang en dit bied toegang tot die swembad/braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Voorafverpakte ontbyte is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Ons laat nie partytjies toe nie, en slegs betalende gaste word op die perseel toegelaat.
Gereed-om-te-verhit aandetes is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Rook word slegs buite die eenhede toegelaat. Nie troeteldiervriendelik nie.
Die geriewe by Nat-Art is slegs vir betalende gaste.
Inkloktyd: 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Geraas word nie toegelaat nie.
Stiltetyd tussen 22:00 en 09:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die slaapkamer het dubbelbed en oorgenoeg ingeboude kaste. Die sitkamer het nog 2 enkelbeddens indien nodig. Daar is 'n slim-TV in die sitarea. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die kombuis is oopplan en ten volle toegerus. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die eenheid is privaat en het 'n aparte ingang. Gaste het toegang tot die swembad en braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Voorafverpakte ontbyte is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Ons laat nie partytjies toe nie, en slegs betalende gaste word op die perseel toegelaat.
Gereed-om-te-verhit aandetes is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Rook word slegs buite die eenhede toegelaat. Nie troeteldiervriendelik nie.
Die geriewe by Nat-Art is slegs vir betalende gaste.
Inkloktyd: 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Geraas word nie toegelaat nie.
Stiltetyd tussen 22:00 en 09:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Meerkat Manor is 'n eenheid. Dit het 'n dubbelbed in die slaaparea en 'n enkelbed vir 'n ekstra gas. Die kombuis is volledig toegerus en die badkamer het 'n stort. Die eenheid het 'n aparte ingang en alle gaste kan van die swembad en braai-area gebruik maak. Daar is 'n slim-TV en gratis, onbeperkte WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Voorafverpakte ontbyte is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Ons laat nie partytjies toe nie, en slegs betalende gaste word op die perseel toegelaat.
Gereed-om-te-verhit aandetes is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Rook word slegs buite die eenhede toegelaat. Nie troeteldiervriendelik nie.
Die geriewe by Nat-Art is slegs vir betalende gaste.
Inkloktyd: 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Geraas word nie toegelaat nie.
Stiltetyd tussen 22:00 en 09:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Cosy Cove is geskik vir 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers met deure wat na die swembad-/braai-area en privaat sitarea buite lei. Albei slaapkamers het dubbelbeddens. Die kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. Daar is gratis tee en koffie, 'n slim-TV in die een slaapkamer, en gratis en onbeperkte WiFi in die eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Voorafverpakte ontbyte is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Ons laat nie partytjies toe nie, en slegs betalende gaste word op die perseel toegelaat.
Gereed-om-te-verhit aandetes is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Rook word slegs buite die eenhede toegelaat. Nie troeteldiervriendelik nie.
Die geriewe by Nat-Art is slegs vir betalende gaste.
Inkloktyd: 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Geraas word nie toegelaat nie.
Stiltetyd tussen 22:00 en 09:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
142 Louis Thibault Drive, Edgemead, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang