Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Micky W
Lang verblyf
5.0
Des 2025

Absoluut fantasties! Ons het heerlik gebly, die kompleks is rustig en goed bestuur. Die uitsig is soveel beter as op die foto's! Judy is vinnig met antwoorde en opvolg van enige navrae. Dit is werklik een van die beste plekke om te bly in Mosselbaai, dit is baie sentraal geleë en naby genoeg om 'n stappie af te vat strand toe. As jy 'n oggend drafmer is, kan jy padlangs af draf hawe toe waar die restaurante is en terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Nautica 201
Baie dankie vir die review, Micky. Baie bly julle het julle verblyf geniet.

Shelley V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Convenient, clean and comfortable. The place was amazing. Just a bit of a bad drain smell which seemed to be coming from the hallway, not from the unit itself.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Will go all the time. Was nice, will go next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Nautica 201
Bly julle het die verblyf geniet.

Norman C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantasties. Lekker gebly. Asemrowende seeuitsig. Woonstel het alles wat jy nodig het om verblyf maklik te maak. Voel veilig en die omgewing is rustig. Sal graag weer wil terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Skoon, mooi eenheid. Geen gesukkel nie, alles was reg met ons aankoms. Alles was bo ons verwagting, beveel hierdie verblyf sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Ontspannend. Eenheid was skoon en baie mooi uitsig oor die see. Sal beslis weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Nautica 201
Baie dankie, Bly julle het julle verblyf geniet. Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.

Amanda E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Verblyf en seeuitsig was awesome. Verblyf, sekuriteit en uitsig uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

As jy wil ontspan is die die plek. Alles wat jy nodig het om jou verblyf te geniet en die uitsig is no 1.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jose B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Enjoyable. The location of the venue is really convenient and everything is very accessible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Walvis Street, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94d07beb092abd678414c7f71583920a6e6e16d4653d607147e59f3b078c67edc3569b2d837c6327239793912a2b5eb73c28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Walvis Street De Bakke 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.171225703978 22.122902870178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang