4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Walvis Street, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Nautica 201 is 'n pragtige selfsorgwoonstel wat in die veilige De Bakke-kompleks in Mosselbaai geleë is. Hierdie woonstel spog met 'n asemrowende see-uitsig en is perfek vir 'n ontspanne vakansie vir 4 gaste.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met die volle DStv-pakket.
Etes kan op die balkonarea, wat 'n pragtige see-uitsig het, geniet word. Daar is ook braaigeriewe. Die kompleks bied 24 uur-sekuriteit, onderdakparkeerplek vir een voertuig en 'n klein sleepwa, asook 'n gemeenskaplike swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Walvis Street, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Nautica 201 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Walvis Street, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang