2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 193 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Nautilus is in die bekoorlike kusdorp Yzerfontein geleë. Verblyf word in 'n ateljeewoonstel op die eienaar se perseel, wat net 50 m van die strand af is, aangebied.
Die ateljeewoonstel wat op grondvlak geleë is, beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n platskerm-TV.
Die kusdorp spog met pragtige strande, seisoenale veldblomme en gewilde visvanggeleenthede. Dasseneiland is sowat 10 km van die kus af en bied volop voëlspesies en fotografiese natuurskoon. Daar is 'n hele rits voetslaanroetes, soos die Darling Stagger, Elandsfontein Privaat Reservaat, Grottobaai Natuurreservaat and Tienie Versveld Reservaat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Yvonne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 193 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Nautilus het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
193 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang